Donkerspikkelrug

Die donkerspikkelrug (Pseudochromis melas) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Dark dottyback.

Donkerspikkelrug
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudochrominae
Genus:
Pseudochromis
Spesie:
P. melas
Binomiale naam
Pseudochromis melas
Lubbock, 1977

Identfikasie

Die vis word slegs 9 cm lank en kom in twee kleur variasies voor. Die eerste variasie is waar die vis se lyf donkerblou is terwyl by die tweede variasie is die kop en rug donkerblou terwyl die sye liggeel is met 'n geel stertvin. Die vis het 'n lang lyf met 'n blou kol met 'n geel rant op die boonste kant van die kieue deksel.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe, veral waar daar 'n mengsel van sand en rots is, in water wat 25 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers en dwaal nooit ver van hulle skuiling weg nie. Hulle vreet soöplankton en klein ongewerweldes. Die spesie is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Donkerspikkelrug IdentfikasieDonkerspikkelrug Sien ookDonkerspikkelrug BronDonkerspikkelrug Eksterne skakelDonkerspikkelrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ISBNNagmaalFritz WepperSpelerposisies in rugbySmall HandsVerkleinwoordErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2KruisigingTropiese sikloonOnderwys (geskiedenis)Anneli van RooyenVaginaProstaatklierRugbywêreldbeker 1991KangaroeAsynIranWaterpokkiesVolumeSlag van BloedrivierWikipediaHoofstadDuitse maselsDrie SusterskerkeEuropaGroot TrekAnale seksAnnelize van der RystSkarlakenkoorsAustraliëAkroniemErektiele disfunksieWortelkanaalVoorsetselWiki CommonsLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van elemente volgens simboolLibiëGoeie VrydagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDerrickBloemfonteinSinoniemSonSonnestelselOorlog in Soedan (sedert 2023)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaRina HugoNasiebouOntlastingEthiopiëWynsteenPaarl GimnasiumOutismeTonnels van Củ ChiLugbesoedelingVrymesselaryNatuurbewaringAmalia UysInligtingHennie MaasHondeklipbaaiPenisverlengingDoziHartGeboorteVulvaKadmiumSally EsterhuizenWeer (meteorologie)🡆 More