Donkerslaper

Die Donkerslaper (Eleotris fusca) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei voorkom.

Die vis kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as die Dusky sleeper.

Donkerslaper
Donkerslaper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. fusca
Binomiale naam
Eleotris fusca
(Forster, 1801)

Voorkoms

Die vis is donkerbruin tot swart van kleur met 'n reeks horisontale lyne op die lyf en word tot 260 mm groot. Die vis het 'n groot bek.

Habitat

Die vis word onder boomstompe en wortels gevind in modderige areas van strandmere en wortelboommoerasse en ook in varswaterstrome wat in die see uitmond.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Donkerslaper VoorkomsDonkerslaper HabitatDonkerslaper Sien ookDonkerslaper BronDonkerslaper Eksterne skakelDonkerslaper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChristendomNasiebouBobby AngelLys van musiekinstrumenteTafeltennisRobbie WesselsVoorsetselAppendiksLys van Afrikaanse televisiereekseMenseregteHeelgetalSpringbokkeKongo-krisisWeer (meteorologie)FilosofieYsterNeerslagSpysverteringstelselKoue OorlogRenaissanceRooilipslangOrkney Snork NieHoofstadYstertydperkAalwynMetaalTennisElektrisiteitsvoorsieningMenseregtedagDramaHibernasieKoos BekkerWet op Bantoe-onderwysMIVVratOligopolieVergelykings (taalkunde)KarooKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErfenisByLikkewaanGenadedoodMetafoorMenslike penisgrootteBosvarkGeestesteuringTuisbladVaginaJo BlackSias ReineckeSteenkool in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaRudi ClaaseRassismeVoedingRugbySkaapKasteel die Goeie HoopLys van medisinale kruieMaanSeeIdioomCounter-Strike (videospeletjie)Jesus van NasaretCutt GlasGroot vyfRandall WicombMisdaadKlavierVermontDanie du ToitIngenieursweseAprilNaaldekokerWetenskaplike klassifikasieAfkorting🡆 More