Donkerskaamooghaai

Die Donker skaamooghaai (Haploblepharus pictus) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Luderitz tot by Oos-Londen.

In Engels staan die haai bekend as die Dark shyshark.

Donker skaamooghaai
Donkerskaamooghaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Haploblepharus
Spesie:
H. pictus
Binomiale naam
Haploblepharus pictus
(J. P. Müller & Henle, 1838)
Donkerskaamooghaai
Verspreiding van die Donker skaamooghaai
Sinonieme

Scyllium pictum Müller & Henle, 1838

Die haai is oranje-bruin met verskeie donker vlekke met ligter kolle op. Groot volwasse haaie is hoofsaaklik bruin met dowwe vlekke op die rug. Die haai lyk baie soos die Pofadder-skaamooghaai maar die snoet is breër en stomper en die kop is meer plat.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Donkerskaamooghaai Sien ookDonkerskaamooghaai VerwysingsDonkerskaamooghaai BronDonkerskaamooghaai Eksterne skakelDonkerskaamooghaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse digtersGrondbesoedelingHulpwerkwoordRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Woordeboek van die Afrikaanse TaalTweede Nuwe JaarMaatskappySimon PetrusLeeuLiewe HeksieKweekhuisgasNeurenberg-verhoreTsoenamiDiatomiese molekuulUitwerking van klimaatsveranderingLys van politieke partye in Suid-AfrikaStereotipeEkonomiese sektorYsterOssewaVoorsetselCalviniaAfrikaanse WikipediaJohannes HahnWayde van NiekerkIronieKlimaatLys van Suid-Afrikaanse skrywersAppelJagluiperdCarles PuigdemontSatellietWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKimberleyVerenigde State van AmerikaOlimpiese SpeleTekstielKindersiektesNederlandKoppeltekenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSinkNieuwoudtvilleVulvaPretoriaHemelvaartsdagVraag en aanbodKwaZulu-NatalNatuurlike hulpbronWerkersdagVarkgriepWhatsAppKrokodilAboriginesKankerBeaufortskaalAfkortingDemokrasiePornografieGrondbewerkingSeksueel oordraagbare infeksiePlastiekTydAborsieBewussynAfrikaansYslandAkademiaApartheidSelfmoordPapierAnale seksSowjetunieGoudkus (streek)WaterstofVorm🡆 More