Donkersingvalk

Die donkersingvalk (Melierax metabates) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël wat in die noorde van Suid-Afrika en Botswana, Zimbabwe en Mosambiek voorkom.

Die voël word 43 – 50 cm groot, weeg 480 - 880 g met 'n vlerkspan van 1 meter. Die voël vang gewoonlik lewendige prooi. In Engels staan die voël bekend as Dark chanting goshawk.

Donkersingvalk
Donkersingvalk
'n Volwasse donkersingvalk in die Kapama-wildreservaat
naby Hoedspruit, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Melierax
Spesie:
M. metabates
Binomiale naam
Melierax metabates
Heuglin, 1861
Donkersingvalk
Melierax metabates

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordWaterbesparing in Suid-AfrikaKlein-KarooLionel MessiWaterbesoedelingPampoentjiesMaanDroomBeesGlasTandbederfGoudOogproblemeBloukraanvoëlMenstruasieLiesbreukTylaSkarlakenkoorsAspoestertjieSkoolOntdekking van goud in Suid-AfrikaKaartDansKoorsEkonomieAborsieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJuan Antonio VillacañasBernice WestMynbedryf van Suid-AfrikaLeonardo da VinciRymTelefoonMiddeloorontstekingRoofvoëlDuitslandVersoeningsdagMieliestronkDeelwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ekonomiese sektorLys van nedersettings in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)GeweldLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DiepaartromboseSeekoeiGrondsoorteLimpopo (rivier)EkostelselSonnestelselSwartrenosterRassisme in AfrikaFotosinteseKonflik (proses)Parkinson se siekteEienaamReënvalbepalingOrale seksIntensiewe vormKoorsblaarAfrikaanse WikipediaTrekarbeidInflasieZoeloesNoord-KaapKrugerwildtuinShakaDuitsHandbalDiskriminasieHomofoonOogDunderm🡆 More