Donkernaguil

Die onkernaguil (Caprimulgus tristigma) is 'n voël wat deel vorm van die naguil familie (Caprimulgidae).

Donkernaguil
Donkernaguil
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Caprimulgiformes
Familie:
Caprimulgidae
Genus:
Spesie:
C. tristigma
Binomiale naam
Caprimulgus tristigma
Rüppell, 1840

Die donkernaguil is 27 cm lank. Dit is 'n naguil wat van bo af relatief donker is met 'n fyn afwisselend swart en grys​​ patroon. Dit kamoefleer die donkernaguil op rotsplate.

Die donkernaguil kom versprei deur Afrika voor maar veral ten suide van die Sahara in rotsagtige gebiede in savannas.

Dit voed hoofsaaklik op kewers en motte en het die grootste bek van al die naguiltjies. Dit is in staat is om insekte van 3,5 cm lank in te sluk. Dit maak nes in natuurlike holtes in rotse waar dit eiers lê, wat vir 18-20 dae deur beide ouers uitgebroei word. Die kuikens word deur albei ouers versorg en so gekamoefleer is dat hulle met die omliggende rotse saamsmelt.

Verwysings

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MantisAntjie KrogRobbie WesselsHidroëlektrisiteitHemelvaartsdagPaarl GimnasiumLeah van NiekerkTaalTelefoonSteenkoolDuitslandJodeHamburgerGoogleVaginaTekstielJagluiperdAfrikaanse WikipediaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOmtrek, oppervlakte en volumeSonnestelselVoëlgriepSteenkool in Suid-AfrikaKinderregteFranklin D. RooseveltOutismeOnomatopeeSatellietTelwoordBeroerteDierNaboomSikloonSeksHenry MurrayNelson MandelaBergen-Belsen-konsentrasiekampIvan ZimmermannBeenbreuke en ontwrigtingsVaalrivierKliniese depressieKasteel die Goeie HoopGautengTweede VryheidsoorlogBobby AngelWoordsoortAarde se atmosfeerBernice WestVoegwoordMetamfetamienSinoniemBevolkingJan van TonderTennisKoperLettergreepOvulasieElandréMonopolieFrankrykSomerVrouGqeberhaKrieketVergelykings (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaLieweheersbesieLys van nedersettings in Suid-AfrikaAntoniemOlifantEnsiklopedieAngssteuringTrevor Noah🡆 More