Donkerhaai

Die donkerhaai (Carcharhinus obscurus) is 'n haai wat in al die oseane van die wêreld voorkom.

In Suider-Afrika kom dit voor van die Wes-Kaap tot by Mosambiek en ook Madagaskar. In Engels is die haai bekend as die dusky shark. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Donkerhaai
Donkerhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Carcharhinus
Spesie:
C. obscurus
Binomiale naam
Carcharhinus obscurus
(Lesueur, 1818)
Donkerhaai
Bevestigde (donkerblou) en vermoedelike (ligblou) verspreiding
Sinonieme

Carcharhinus iranzae Fourmanoir, 1961
Carcharhinus obscurella Deng, Xiong & Zhan, 1981
Carcharias macrurus Ramsay & Ogilby, 1887
Carcharinus iranzae Fourmanoir, 1961
Galeolamna eblis Whitley, 1944
Galeolamna greyi* Owen, 1853
Prionodon obvelatus Valenciennes, 1844
Squalus obscurus Lesueur, 1818


*ambiguous synonym

Voorkoms

Die haai het 'n skerp snoet en 'n tipiese haaivoorkoms. Dit word tot 4,2 m lank. Die grootste vis wat in Amerika gevang is, het 347 kg geweeg.

Habitat en gewoontes

Die volwasse haaie kom voor in water van 200–400 m diep terwyl die onvolwassenes in vlakker water hou. Hulle eet 'n verskeidenheid vis en dooie seesoogdiere. Hulle is vivipaar met 6-14 kleintjies wat op 'n keer gebore word, gewoonlik in die vroeë winter in KwaZulu-Natal. Hulle migreer ook saam met die sardynloop.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Donkerhaai VoorkomsDonkerhaai Habitat en gewoontesDonkerhaai Sien ookDonkerhaai BronDonkerhaai VerwysingsDonkerhaai Eksterne skakelDonkerhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaLionel MessiDemokratiese Republiek die KongoSomerLys van Nederlandse skildersVryheidsdagDiskriminasieRooibokJode in Suid-AfrikaBeeldspraakStokely CarmichaelAnneli van RooyenNiersteenVerenigde State van AmerikaMusieksimboleDieregeluideMiddeloorontstekingSuurstofBTWKrygkorMondLys van myne in Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieGianna MichaelsPerdAbsolute monargieSonpaneelAkademiaStikstofOrale seksVars waterSwartbewussynsbewegingBysteekKunsmatige intelligensieBurgerregteGipsVlekvrye staalGeografie van Suid-AfrikaMieliestronkInflasieWynand du ToitSoortnaamElon MuskSebraAborsieJohannesburgRefentse MorakeDokterLandbouHeuningbyPornografiese akteurGewasboerdery in Suid-AfrikaNederlandsVarkVioolWoordsoortKorrupsieWeer (meteorologie)EkotoerismePseudowetenskapWoordeboekRenteSelfkonsepKnieBruin menseStilleweVrouNetbalHorlosieDemografie van Suid-AfrikaSmaakSnaarinstrumentIronieFotosinteseAnglo-BoereoorlogTaal🡆 More