Donkerbalk-Chromis

Die Donkerbalk-chromis (Chromis weberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Protea-bank in die suide van KwaZulu-Natal.

Donkerbalk-chromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chromis
Spesie:
C. weberi
Binomiale naam
Chromis weberi
Fowler & Bean, 1928

Voorkoms

Die vis is bruin of groengrys van kleur en die rante van die operkulums is swart. Die rante van al die skubbe is ook donkerder en die stertvin se punte is swart. Die vis word tot 14 cm lank.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat 3 – 30 m diep is en hulle eet soöplankton.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Donkerbalk-Chromis VoorkomsDonkerbalk-Chromis HabitatDonkerbalk-Chromis Sien ookDonkerbalk-Chromis BronDonkerbalk-Chromis VerwysingsDonkerbalk-Chromis Eksterne skakelDonkerbalk-Chromis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingBreinkaartHartaanvalLeah van NiekerkMigrasie van diereJohannes MeintjesDroomMeervoudStikstofTelwoordMieliestronkSteenkool in Suid-AfrikaWolfVersoeningsdagLys van Afrikaanse televisiereekseBynierVrymesselaryTamatieInnes en Franna BenadéHector PietersonVolstruisBiodiversiteitPoesWinterAfrikaanse WikipediaNasionale VrouedagWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPoësieKankerNoag se arkLugbesoedelingGevolge van aardverwarming op oseaneEnsiklopedieRudi ClaaseSwartbewussynsbewegingWoudSnaarinstrumentDepressie (gemoedstoestand)Seksuele opwekkingSeksualiteitTatoeëermerkSekondêre sektor van die ekonomieSuurstofPad na jou hartVerenigde KoninkrykKrugerwildtuinIntensiewe vormLidwoordNatuurMonoloogEkonomie van Suid-AfrikaSonnestelselVoedselkettingAnti-inflammatoriese middelKonsentrasiekampGasWoordsoortKaliumDramaKolitisVroueregteLimfvatstelselPerdebyeVolhoubaarheidJaco JacobsHeupvervangingPresident van Suid-AfrikaVoegwoordGeskiedenis van Suid-AfrikaPrivaat maatskappyPornhubProteïenJeuksiekteLys van Afrikaanse skrywersDigvorm🡆 More