Donkernooientjie

Die donkernooientjie (Abudefduf notatus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Dusky damsel.

Donkernooientjie
Donkernooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Abudefduf
Spesie:
A. notatus
Binomiale naam
Abudefduf notatus
(Day, 1870)

Identifikasie

Die vis word tot 17 cm lank. Die volwasse visse is grysbruin met nou, wit vertikale strepe op die sye en die stertvin is liggeel. Die onvolwasse visse is bruin en grys aan die onderkant terwyl die wit strepe onderontwikkel is. Hulle leef in oop rotsriwwe, normaalweg waar die water onstuimig is in water wat 1 tot 12 m diep is. Die onvolwasse vissies word ook soms in getypoele gevind. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kom ook in los groepe voor. Die visse vreet alge en klein skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Donkernooientjie IdentifikasieDonkernooientjie Sien ookDonkernooientjie BronDonkernooientjie Eksterne skakelDonkernooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018MusieksimboleInkomsteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieSteve BikoNedersettingWinnie Madikizela-MandelaEreksieCleopatra VIIMorfeemAarverkalkingArmoedeverligtingSeekatKongo-krisisKolorektale kankerMiddelmisbruikSpringbokkeWolfMetaalSneeuEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIntensiewe vormGetalGeskiedenis van die BoererepubliekeFamilie (verwantskap)RooibokParasitiese siektesDistrik SesWisselkoersDuitse maselsKorrupsieSkuinsstreepMotorvoertuigMierVersoeningsdagBrandmondsindroomHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBank (finansiële instelling)Slag van BloedrivierSatellietRugbySkildklierRenteKankerHartFotosinteseLeestekenLys van nedersettings in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.VulkaanPerdMonopolieKrygkorHeupvervangingGemeenskapPornografieWesterse filosofiePriemgetalRonelda KamferOogproblemeMusiekVolhoubare ontwikkelingMigrasie van diereWerkersdagDieregeluideWatersuiweringLiewe HeksieTrappe van vergelykingPornografiese subgenresRudi ClaaseEuropaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wiki CommonsRegering🡆 More