Donetsk

Donetsk (Oekraïns: Донецьк, Donećk, , luister (hulp·inligting); Russies: Донецк, ) is die vyfde grootste stad van Oekraïne en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Donetsk-oblast.

Die stad is in 1869 deur die Russe gestig. Die stad het 'n bevolking van 905 364 en van 1 560 000 in die metropolitaanse gebied in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 358 km². Donetsk was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het. Sedert 2014 dien dit as hoofstad van die selfverklaarde Volksrepubliek Donetsk wat sedert 2022 deur Rusland erken word.

Донецьк • Донецк
Donetsk
Donetsk

Kaart Wapen
Donetsk
Donetsk
Vlag
Donetsk
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Volksrepubliek Donetsk Volksrepubliek Donetsk
(de facto)
 Oblast Donetsk Donetsk
 Stigting 1869
 Oppervlakte:  
 - Totaal 358 vk km
 Hoogte bo seevlak 169 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 905 364
 - Bevolkingsdigtheid 2 960/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 560 000
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester Alexei Koelemzin
 Amptelike webwerf gorod-donetsk.com

Demografie

Eksterne skakels

Tags:

Donetsk-oblastEuropese Sokkerkampioenskap 2012Lêer:Uk-Донецьк.oggOekraïneOekraïnsPoleRuslandRusseRussiesUk-Донецьк.oggVolksrepubliek DonetskWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieHorlosieMorfeemKankerVratSpelerposisies in rugbyOmtrek, oppervlakte en volumeVloeistofEkotoerismeDesmond TutuSiya KolisiSimboolSelakantWoordeboek van die Afrikaanse TaalLeierWoudNatuurlike hulpbronLettergreepGriepEienaamSuikersiekteEmfiseemVoëlMaatskappyWet op Bantoe-onderwysLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWapen van Suid-AfrikaWater (molekuul)Anglo-BoereoorlogHartseerOos-KaapFinale OplossingKlereHeupKalenderLeonardo da VinciInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandAfrikanerweerstandsbewegingLys van Afrikaanse skrywersNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDiatomiese molekuulAfkortingApartheidLeah van NiekerkKunsmatige intelligensieMenstruasieBipolêre gemoedsteuringBybelUnie van Suid-AfrikaWoordeboekGalileo GalileiSomerKultuurOnderwysKolorektale kankerWoestynPaddaErektiele disfunksieDramaHamburgerFacebookVrouVormWortelVermenigvuldigingCovid-19-pandemieBreinBlourokkeWesterse filosofieDoelwitStaalGenadedoodAngolese Burgeroorlog🡆 More