Donets

Die Siwerski Donets (Oekraïens: Сіверський Донець; Russies: Северский Донец, Sewerski Donets) is 'n rivier in Rusland en Oekraïne wat in die groter Donrivier invloei.

Die rivier het sy oorsprong in die Sentraal-Russiese Heuwelland in die suidweste van Rusland by die stad Belgorod. Die rivier vloei deur die Russiese Belgorod-oblast, oor die grens en verder deur die Oekraïense oblaste Charkif, Donetsk en Loehansk in die suidooste van Oekraïne, en steek opnuut die grens na Rusland oor, waar dit deur die Rostof-oblast loop en in die Don invloei. Die rivier is altesaam 1 053 km lank.

Siwerski Donets
'n Uitsig oor die Donets en Swjatohirsk-lawra.
'n Uitsig oor die Donets en Swjatohirsk-lawra.
'n Uitsig oor die Donets en Swjatohirsk-lawra.
Donets

Kaart wat die Donets- en Don-rivier aandui

Oorsprong 100 km noord van Belgorod (Rusland)
Monding naby Oest-Donetski, Rusland, in die Don
Stroomgebied Rusland, Oekraïne
Lengte 1 053 km (654 myl)
Oorspronghoogte 200 m (660 voet)
Mondinghoogte 5,5 m
Gemiddelde afloop 159 m³/s
Stroomgebiedopp. 98 900 km² (38 200 myl²)

Die rivier se naam is afgelei van die Slawiese stam Sewerjane. Die etimologie daarvan is onseker. Die naam "Donets" beteken "klein Don". Die landstreek die Donbas, oftewel die Donetsbekken, en die stede Donetsk en Sjewjerodonetsk is na die Siwerski Donets genoem.

Skakels

36°59′0″O / 51.00000°N 36.98333°O / 51.00000; 36.98333

Tags:

BelgorodBelgorod-oblastCharkif-oblastDonDonetsk-oblastLoehansk-oblastOekraïensOekraïneRivierRostof-oblastRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarRubik se kubusTienerOorstromingJo BlackLimpopo (rivier)Suid-EuropaWet op NaturellengrondManie LibbokPikkewynWinnie Madikizela-MandelaPornografieLys van Nederlandse skildersAborsieOrthopteraMisdaadromanVoegwoordInsekAppel (sanger)DundermVerenigde KoninkrykWoordsoortN.P. van Wyk LouwOmtrek, oppervlakte en volumeKwaZulu-NatalHaasTropiese sikloonNeerslagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameConsolidated B-24 LiberatorOorkruipersKonflik (proses)Selfstandige naamwoordRobbeneilandAkwariumSwartbewussynsbewegingJazzKlimaatsverandering in AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFrederik Willem de KlerkLugbesoedeling2001Klimaatsverandering in Suid-AfrikaSkaakHoofpynMaagsweerEkonomie van Suid-AfrikaNuwe TestamentWaarheid-en-versoeningskommissieDie ontstaan van die dramaJan-Willem BreureHeidelberg, GautengNaaldekokerKarakteriseringRugbyVoortrekkermonumentProvinsies van Suid-AfrikaAfrikanersStereotipeVerkleurmannetjieApostoliese GeloofsbelydenisGreen PornoLys van politieke partye in Suid-AfrikaTaalDemografie van Suid-AfrikaBrongitisCheslin KolbeSeksuele penetrasieClanwilliam-sandvisAkademiaRomanMensSlaginstrumentWiki Commons🡆 More