Dominic Raab

Dominic Rennie Raab (gebore 25 Februarie 1974) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Buitelandse Sake van die Verenigde Koninkryk beklee.

Hy is 'n lid van die Konserwatiewe Party en is sedert die algemene verkiesing van 2010 lid van die parlement vir Esher en Walton.

Dominic Raab
Dominic Raab

Minister van buitelandse sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Julie 2019
Eerste minister Boris Johnson
Voorafgegaan deur Jeremy Hunt

Minister van Brexit
Ampstermyn
9 Julie 2018 – 15 November 2018
Eerste minister Theresa May
Voorafgegaan deur David Davis
Opgevolg deur Stephen Barclay

Persoonlike besonderhede
Gebore Dominic Rennie Raab
25 Februarie 1974 (1974-02-25) (50 jaar oud)
Buckinghamshire, Engeland
Politieke party Konserwatiewe Party

Hy het sedert 6 April 2020 waargeneem as premier van Brittanje as gevolg van Boris Johnson se opname in die waakeenheid weens erge simptome van COVID-19.

Verwysings

Tags:

Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)Verenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ApartheidZoeloesMiltPapierOogproblemeInsekGregoriaanse kalenderMenseregteMikro-ekonomieLandbou in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBloemfonteinWebwerfLiefdeAalwynSowjetunieByHoenderOraniaInfeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Anale seksKlem-in-die-kaakTrekarbeidVoortrekkersIngenieursweseHomoniemDierGoudLys van nedersettings in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKarakteriseringWebjoernaalKarlien van JaarsveldJeugdagMiskruierWoordeboek van die Afrikaanse TaalAborsieGeskiedenis van AfrikaansErektiele disfunksieIdioomLiesbreukKlavierKaapstadse waterkrisis 2015-2018SeksismeEugenetikaSoweto-opstandGlasCorioliskragBraaiSimboolStrykysterKweekhuiseffekVrystaatOmgewingsbeheerProvinsies van Suid-AfrikaHandbalGalblaasPoesHartaanvalRymNatuurlike hulpbronVerantwoordelikheidGetalSikloonOutismeMaagOlimpiese SpeleCarles Puigdemont2001NeerslagLeierSteve BikoVryheidsdagWolfStadVorm🡆 More