Gladdeblompeer: Plantspesie

Die Gladdeblompeer (Dombeya cymosa) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.

Die boom se blare is ellipties en gepunt. Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom noord van Oos-Londen, onder die platorand, noordwaarts tot langs die Lebomboberge voor. Die boom se FSA-nommer is 469.

Gladdeblompeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Dombeyoideae
Genus:
Spesie:
D. cymosa
Binomiale naam
Dombeya cymosa
Harv., (1862)
Sinonieme
  • Assonia cymosa Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grootste rampe in Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAntjie KrogDemi Lee MooreBreinvliesontstekingKoperLys van konings van IsraelTussenwerpselSatellietfotoBevolkingRandall WicombDigtheidWatersuiweringTelefoonRivierDermpoliepLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNG gemeente JansenvilleKernkragApostelSkildklierSteenkoolJan van RiebeeckOopbroninhoudHipotesePlantKultuurJesus van NasaretHemelBesemNasionale VrouedagWieg van die MensdomElektriese geleierNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVleilandBeroerteHartaanvalIndiese OseaanKolonialismeLongontstekingDoopVlinderBywoordSwartwitpensHoenderEkonomieAnale seksEnkelvoudige sinPaasfeesKlimaatveranderingDieretuinHoërskool OuteniquaHerpes simplexKunsmatige algemene intelligensieJan CombrinkVersamelnaamAdolf HitlerVryheidsdagLourensrivierSekondêre sektor van die ekonomieNatuurrampKaliforniese KanaaleilandeHomofoonNiemetaalHannes van WykBelvidere Holy Trinity-kerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaChristendomInsekRobbie WesselsOnderwysSpysverteringstelselBiodiversiteitYstertydperkKrimpvarkieGeboorteDiepaartrombose🡆 More