Doggersbank

Die Doggersbank is 'n groot, langwerpige sandbank in die suide van die Noordsee en begrens die Duitse Baai in die noordweste.

In die weste is die kus van Groot-Brittanje en in die ooste die kus van Denemarke. Die Doggersbank het 'n lengte van tussen 300 en 350 kilometer van wes na oos, 'n breedte van sowat 120 kilometer en 'n oppervlakte van 17 600 km². Terwyl die Noordsee 'n gemiddelde diepte van 94 m het, is die Doggersbank gemiddeld net 30 m diep en 13 m op sy vlakste.

Doggersbank
Satellietbeeld van die Noordsee met die Doggersbank in rooi.

Die Doggersbank is veral bekend vir twee seeslae:

Tags:

DenemarkeGroot-BrittanjeNoordsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidGrondwetGeskiedenis van die BoererepubliekePseudowetenskapNatuurrampD.J. OppermanRekeningkundeLys van Afrikaanse televisiereekseCovid-19-pandemieBoomslangPriemfaktorWaterbesparing in Suid-AfrikaToestand van materieBipolêre gemoedsteuringGrondWoordsoortMateriaalSpreeuSonnestelselAtmosfeerCorioliskragKaliumNazi-DuitslandSuikersiekteVoortrekkermonumentBoelierySkoenlapperLys van kleureJaco JacobsAtletiekVoorvoegselVerenigde KoninkrykOutismeCholeraKoue OorlogVioolSeksKatPresident van Suid-AfrikaNiemetaalAssonansieDomineeJodeSkilpadBTWVerkleinwoordMusieksimboleKonsonantNasionalismeMotorvoertuigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WikipediaPussy RiotKaapse VlakteKlinkerGezina, PretoriaAarde se atmosfeerLys van Griekse mitologiese figureAfkortingGenadedoodOrale seksVlagterminologieHannes van WykLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLuiperdTelwoordSelfkonsepSportPerdSeksuele opwekkingSkaakSendelingposisieSwartkwasmuishondLetterkundeKriek🡆 More