Sandolien

Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo.

Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1,5 cm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels as die Sand-olive.

Sandolien
Sandolien
Blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Dodonaea
Spesie:
D. viscosa
Binomiale naam
Dodonaea viscosa
Jacq.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Sandolien 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dodonaea viscosa

Tags:

Sandolien Sien ookSandolien VerwysingsSandolien BronSandolien Eksterne skakelsSandolien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joodse kalenderJada FireSelfieLys van elemente volgens simboolEoraptorDissipel vir wie Jesus baie lief wasSeksualiteitKwaZulu-NatalOrganometaalchemieKopieregOnderhandelinge om apartheid te beëindigPornografiese akteurAlfabetHomofoonOnse VaderVolksrepubliek ChinaAnette EngelbrechtGoeie VrydagVier temperamentePapegaaieNamakwalandHomoniemLandbouPornografiese subgenresTropiese huisgeitjieSiembambaSuikersiekteBrasiliëSonnestelselRugbyPalmsondagDiplopodaGrasfamilieAfrikaAsynSkaakAfkappingstekenKaapstadRacheltjie de BeerRooiwaterSkrikkeljaar2023DassievoëlDiepaartromboseErica BoyerLys van woestyneKrampPlae van EgipteAndré SchwartzIndustriële RevolusieHartaanvalJohannes VermeerTweede VryheidsoorlogDachshundTurksvySemenAngkor WatPoesKankerUnited Democratic FrontPlantPornhubLika BerningProvinsies van Suid-AfrikaInfeksieBoet TroskieAbstraksie (rekenaarwetenskap)ArabiesSeksposisie🡆 More