Dnyaneshwar Agashe: Indiese sakeman

Dnyaneshwar Agashe (17 April 1942 – 2 Januarie 2009) was 'n Indiese sakeman, krieketspeler, krieketadministrateur en filantroop.

Hy was van 1995 tot 1999 adjunkpresident van die Raad vir Beheer van Krieket in Indië. Hy was voorsitter en besturende direkteur van die Brihan Maharashtra Sugar Syndicate Ltd. na sy broer en vader. Hy het Suvarna Sahakari Bank in 1969 gestig.

Dnyaneshwar Agashe
Dnyaneshwar Agashe: Indiese sakeman
Dnyaneshwar Agashe in 2002
Volle naam Dayaneshwar Chandrasekhar Agashe
Gebore (1942-04-17)17 April 1942
Pune, Brits-Indië
Gesterf 2 Januarie 2009 (op 66)
Pune, Maharashtra, Indië
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm
Rol Paaltjiewagter, kolwer
Familie Ashutosh Agashe (seun)
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1962/63–1967/68 Maharashtra
1963/64 Maharashtra Governor's XI
1964/65 Indian Universities
1965/66 Vazir Sultan Tobacco Colts XI
Loopbaanstatistiek
Kompetisie 1e rang
Wedstryde 13
Lopies aangeteken 341
Kolfgemiddeld 26.23
100s/50s 0/–
Hoogste telling 75
Aflewerings geboul
Paaltjies
Boulgemiddeld
5 paaltjies in 'n kolfbeurt
10 paaltjies in 'n wedstryd
Beste boulontleding
Vangskote/Stonkings 33/6
Bron: Cricinfo, 19 Augustus 2016

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Chandrashekhar AgasheFilantroopIndiëKrieketRaad vir Beheer van Krieket in Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boer Soek 'n VrouIslamitiese StaatVolhoubare ontwikkelingSportBewaringstatusBiologieTropiese sikloonRymSkuinsstreepVoornaamwoordVoegwoordVars waterMenstruasieNederland22 AprilImpakte van toerismeLys van Griekse mitologiese figureRefentse MorakeEerste WêreldoorlogOranjerivierLionel PetersonWoordeboek van die Afrikaanse TaalChemiese reaksieDarwinismeEkonomie van Suid-AfrikaEjakulasieFamilie (verwantskap)BeesLys van nedersettings in Suid-Afrika7de LaanReënvalbepalingToestand van materieSteenkool in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerRuslandKoorsblaarStellenboschKatTrekarbeidSamestellende afleidingGrondwet van Suid-AfrikaShakaElandréWebjoernaalNuwe TestamentKartografieKlimaatUitwerking van klimaatsveranderingSebraSpinnekopInligtingJan van TonderWhatsAppCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWerkloosheidVaste stofWet op Bantoe-onderwysMolekuulSonkragAspoestertjieDemografie van Suid-AfrikaSuurstofWitbloedselKolonialismeBorskankerDirekte en Indirekte redeElon MuskVaginaHandbalSeksismeKankerVleilandPornografieGalileo GalileiEtniese groepRieldansHerfsGriepHoofkarakter🡆 More