Dmitri Aleksejef

Dmitri Aleksejef (Russies: |Дмитрий Константинович Алексеев, Dmitrij Konstantinovič Alekseev, gebore op 10 Augustus 1947 in Moskou) is 'n Russiese pianis.

Hy het aan die Moskouse Konservatorium gestudeer, en bykomend hiertoe ook onder Dmitri Bashkirov. In die 1970's het Aleksejef sy buiging in Londen, Wene, Chicago en New York gemaak. Hy het in 1975 die Leeds Internasionale Pianoforte Kompetisie gewen.

Dmitri Aleksejef
GeboortenaamDmitrij Konstantinovič Alekseev
Gebore10 Augustus 1947 (1947-08-10) (76 jaar oud)
Moskou
Beroep(e)Pianis, onderwyser
InstrumenteKlavier
EtiketteEMI, Virgin Classics, Hyperion, RCA

Met ingang 2010 gee hy onderwys aan die Koninklike Kollege van Musiek in Londen. Hy word verteenwoordig deur IMG Artists.Aleksejef se aansienlike repertorium, waarvan 'n groot deel reeds opgeneem is, sluit werke deur Skriabin, Schumann, Brahms, Prokofiëf, Chopin, Rachmaninoff en Sjostakowitsj in. Hy het ook vir Barbara Hendricks op die klavier begelei.

Geselekteerde diskografie

  • Brahms: Klavierwerke, Ops. 76 en 116-119 / Schumann: Études Symphoniques (EMI)
  • Chopin: Walse (Volledig) (EMI Seraphim)
  • Frédéric Chopin: Preludes (Volledig) (EMI)
  • Grieg/Schumann: Klavierconcertos - met Temirkanov, Koninklike Filharmoniese Orkes (EMI)
  • Medtner: Klavierconcerto No 1; Klavierkwintet - met Lazarev, BBC SO (Hyperion)
  • Prokofiĕf: Klavierconcertos Nos. 2 & 3 - met Temirkanov, Koninklike Filharmoniese Orkes (EMI)
  • Rachmaninoff: Preludes; Morceaux, Fantasie; Moments Musicaux (Virgin Classics)
  • Sergei Rachmaninoff: Rapsodie op 'n Tema van Paganini - met Temirkanov, Sint Petersburg FO (RCA)
  • Sergei Rachmaninoff: Klavierconcerto No. 2; Drie Preludes - met Fedoseyev, Koninklike Filharmoniese Orkes (EMI)
  • Sergei Rachmaninoff/Nikolai Medtner: Musiek vir Twee Klaviere - met Nikolai Demidenko (Hyperion)
  • Skriabin: Sonates (Volledig) (Brilliant Classics)
  • Aleksander N. Skriabin: Prometheus - met Muti, Philadelphia SO (EMI)
  • Sjostakowitsj: Klavierconcertos Nos. 1 & 2; Assault on the Beautiful Gorky - met Jerzy Maksymiuk, Engelse Kamerorkes (Classics for Pleasure/EMI)

Verwysings

Tags:

ChicagoLondenMoskouNew York StadPianisRuslandRussiesWene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Xenofobie in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersSkooluniformYsterLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAnale seksNazi-DuitslandWet op NaturellengrondJan van TonderLieweheersbesieKasterolieVrouXenofobieBek-en-klouseerVeeartsLandbouHoofpynIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieOligopolieMartin Luther King jr.Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemi Lee MooreGoudkus (streek)VratOlimpiese Somerspele 2024SeksAsiëSwawelAboriginesSlaginstrumentEmfiseemLewerLongontstekingMantisKunsmatige intelligensieAnneli van RooyenKartografieNiemetaalTuberkuloseBoelieryOlifantAlkoholismeTeam Fortress 2YouTubeWerkersdagNoordwesSpysverteringstelselElon MuskNelson MandelaEtniese groepMcDonald'sC. Louis LeipoldtTsoenamiKorrupsieKaliumMiskruierGriepLien se lankstaanskoeneInfeksieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vlekvrye staalBrittany Ashton HolmesSeptimius AwardsPaasfeesTegnologieSpreeuLys van Afrikaanse televisiereekseAborsie in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkVraag en aanbodKappie (skryfteken)KrokodilBernice West🡆 More