Divali

Divali (ook Dipavali) is 'n belangrike Hindoefees.

Die woord "divali" beteken letterlik "rye van brandende lampe". Dit is as 'n fees van ligte bekend en die meeste Indiese mense en Hindoes vier dit met blydskap. Tydens die fees versier mense hul huise en winkels met lampe en ander ornamente om dit te verlig. Omdat die lampe die donker in hul strate en huise verduister simboliseer dit ook dat die lig die duisternis verdryf. Dit beteken dat die "goeie" die "slegte" verdryf. Die Hindoegod Ganesja word aanbid om vir goeie welsyn en welvaart te vra. Laksjmi, die godin van rykdom en wysheid, word ook aanbid.

Divali
'n Versierde Nepalese tempel

In Indië, Sri Lanka, Mauritius, Guyana, Trinidad en Tobago, Suriname, Maleisië, Singapoer en Fidji is Dipavali 'n amptelike vakansiedag.

Gedurende hierdie tyd probeer die Hindoes weer vrede maak met mense met wie hulle baklei het. Daar word ook gesing en gedans.

Sien ook

Tags:

GanesjaHindoeïsmeLaksjmiWysheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapMosambiekBrasiliëKatKappie (skryfteken)PerdVulvaGoogle MapsLika BerningCleopatra VIIOutismeJesus van NasaretMarie PentzSuid-Afrikaanse WeermagVerkleurmannetjieLRynhesseMaagLys van Afrikaanse televisiereekseBatmanBoeberVrouE-posTongaanse nasionale rugbyspanKunsAarverkalkingSelfmoordThabo MbekiSeksueel oordraagbare infeksieDuitslandISBN (identifier)Verenigde State van AmerikaGeurmiddelHartLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAdolf HitlerFrankrykKonjunktivitisEjakulasieTuberkuloseLewerPornografieSelfieOnderwysGeelsugKinderregteVermaakKopieregDesiré GardnerPeniskankerKrieketJaco du PlessisBaltimoreOssewaWallisGebande muishondLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSirkelBloedvergiftigingBelgiëE-regeringA.J. ApplegateOrganometaalchemieAuschwitz-konsentrasiekampIngrid JonkerSally EsterhuizenGeorgiese nasionale rugbyspanJavaScriptPaulus van TarsusPG du PlessisJeuksiekte🡆 More