Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding

Distikstofpentoksied is 'n stikstofoksied met formule N2O5.

In hierdie verbinding met suurstof het stikstof die hoogste oksidasietoestand N(V). Dit is die anhidraat van salpetersuur. Dit is 'n vastestof met 'n lae smeltpunt, wat daarna ontbind, soms met 'n ontploffing.

Eienskappe

Algemeen

Naam Distikstofpentoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding
Chemiese formule N2O5
Molêre massa 108,0105 g/mol
CAS-nommer 10102-03-1
Fasegedrag  
Ruimtegroep P6₃/mmc
Smeltpunt 41 °C
Kookpunt Ontbind >50 °C (kan ontplof)
Digtheid 2,17 g/cm3
Oplosbaarheid Reageer met water; opl. in HCCl3, SO2Cl2, HNO3

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding Chemie

Reaktiwiteit

N2O5 kan gevorm word deur salpetersuur op fosforoksied te drup:

    Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding 

N2O5 is 'n sterk oksideermiddel en word gebruik om watervrye nitrate te vervaardig, bv:

    Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding 

N2O5 reageer vryelik met water, byvoorbeeld vog in die lug, om salpetersuur te vorm:

    Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding 

N2O5 word soms opgelos in suiwer salpetersuur. Hierdie oplossing verhoed die ontstaan van water, omdat dit onmiddellik deur die pentoksied in salpetersuur omgesit sal word. N2O5 ondergaan 'n dissosiasie-ewewig in hierdie oplossing en vorm ione:

    Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding 

Dit kom ooreen met die heksagonale kristalstruktuur wat uit plat driehoekige nitraat-ione en lineêre nitroniumione bestaan. Dit is in der waarheid 'n sout: nitroniumnitraat. Die damp bestaan nogtans uit O2N-O-NO2-molekule.

N2O5-oplossings in salpetersuur kan gebruik word om watervrye metaalnitrate te vervaardig. 'n Toriumnitraathidraat gee aanvanklik 'n adduk:

    Distikstofpentoksied: Chemiese verbinding 

Die adduk kan in vakuum verhit word tot 150-160 °C om die watervrye Th(NO3)4 vry te stel.

Verwysings

Tags:

OksidasietoestandSalpetersuurStikstofStikstofoksiedSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteaByvoeglike naamwoord7de LaanCalviniaAnale seksCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Veelvoudige sinMieliestronkWikimedia-stigtingJuraMateriaalKriekAarverkalkingDansPerdebyeJaco JacobsPornografieSharpeville-slagtingWaatlemoenSonWaterJeuksiekteMiddelmisbruikPussy RiotChemiese verbindingGeelsugNedersettingVulkaanErektiele disfunksieBoomslangAtoomPrimêre sektor van die ekonomieAfkortingMielieFamilie (verwantskap)BiodiversiteitBesoedelingImmunologieSamestellende afleidingWolkRomanKarakteriseringHomoniemBlaarChristendomKaapstadse waterkrisis 2015-2018MalariaSwart menseDikdermHeupSeekoeiSiya KolisiVryheidsdagAustraliëLys van elemente volgens simboolWisselkoersPenisSelfkonsepMeervoudJakkalsVlag van Suid-AfrikaYstertydperkOorstromingWeervoorspellingDiamantSuid-Afrikaanse GrensoorlogAfrikaAsiëKunsmatige algemene intelligensieLetterkundeDesimale breukeKrugerwildtuinGoudGeboorteMetafoorLys van visseAkroniem🡆 More