Disfemisme

'n Disfemisme of growwe oordrywing is 'n stylfiguur waarby iets of iemand kwetsender, growwer en/of aanstootliker voorgesteld word as wat dit in werklikheid is.

Die bedoeling is oor die algemeen om bepaalde gevoelens so kras of negatief moontlik te verwoord. In kontras met eufemismes, wat ter wille van versagting en verbloeming gebruik word, het disfemismes 'n versterkende funksie.

Voorbeelde

  • Hy het haaikos geword (hy het verdrink)
  • Sy is besig om kruiwa te stoot (sy is swanger)
  • Poepketel (toilet)

Sien ook

  • Eufemisme, as iets mooier of vriendeliker voorgestel word as wat dit werklik is.

Verdere naleeswerk

Tags:

Eufemisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenWinterEienaamSleutel (musiek)Groot vyfMynbouRookgewoonteWortelBruin menseHernubare energieEkonomie van Suid-AfrikaEnsiklopedieTweede Nuwe JaarOopbroninhoudErektiele disfunksieHartaanvalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDriehoekSenuweestelselVrymesselaryToerismeKoolhidraatSteenkool in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalIronieEngelsGedigWikiquoteWerkersdagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKaliumWaatlemoenBeurtkragHeks van HexrivierMenseregteRenaissanceGroot TrekKindersiektesRelatiwiteitsteorieHartseerRasionale getalPankreasTydMieliestronkEnkelvoudige sinHeupViëtnamoorlogKaapse VlakteGeskiedenis van die BoererepubliekeDemi Lee MooreCristiano RonaldoPaasfeesPubiese hareDaggaLeah van NiekerkIntensiewe vormMigrasie van voëlsSonOogproblemeWynand du ToitAfrikaWeerfrontBaälSomerLeonardo da VinciLys van elemente volgens simboolWoordsoortFisiese oefeningTydsoneNoag se arkKasterolieDramaAssonansieWoordRegeringKrugerwildtuinNiersteenPeach van PletzenMosambiek🡆 More