Dirk Coetzee

Dirk Coetzee (15 April 1945 – 7 Maart 2013) was mede-stigter en bevelvoerder van die koverte polisie-teeninsurgensie-eenheid wat op Vlakplaas gebaseer was.

Hy en sy kollegas was by 'n aantal gruweldade betrokke, insluitende die moorde van Sizwe Khondile en Griffiths Mxenge. Coetzee het die sluier oor die bestaan van die eenheid in 'n 1989-onderhoud met die Vrye Weekblad gelig. Hiermee het hy 'n storie van die terdoodveroordeelde gevangene Almond Nofomela die vorige jaar aan 'n Johannesburgse weekblad bevestig.

Dirk Coetzee
Gebore15 April 1945
Sterf7 Maart 2013 (op 67)
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepPolisieoffisier
Bekend virVlakplaas

Coetzee is in die latere Phokwane Plaaslike Munisipaliteit gebore en was deur die 1980's by die SAP betrokke. In 1981 is die moord op Griffiths Mxenge aan hom toegedig.

Op 4 Augustus 1997 het die Waarheid- en Versoeningskommissie amnestie aan hom toegestaan.

In 1997 is Eugene de Kock, 'n voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, vir Coetzee se moordpoging skuldig bevind.

Coetzee het aan diabetes en kanker gely voor hy op 7 Maart 2013 aan nierversaking oorlede is.

Sien ook

Verwysings

Tags:

15 April194520137 MaartGriffiths MxengeSuid-Afrikaanse PolisieVlakplaasVrye Weekblad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Morfologie (taalkunde)VerkragtingCounter-Strike 2Jak de PriesterKappie (skryfteken)KaliumRenaissanceNedersettingSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeMondSnaarinstrumentByVratSeksuele penetrasieBreinVervoerHoofstadSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SelIngenieursweseKlein-KarooSportPlae van EgipteLys van politieke partye in Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarBurgerregteVraag en aanbodSebraCovid-19-pandemieTreinVryheidsmanifesHamburgerRooibokOrale seksLys van Afrikaanse rolprenteStilleweFabelKolonoskopieDiatomiese molekuulWoestynDonkieMartin Luther King jr.Olimpiese SpeleGeslagsgelykheidSwart mensePlastiekSenuweestelselEreksieSublimasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaStereotipeVrystaatHannes van WykLuiperdPriemgetalWisselkoersPoesVryheidsdagInsekBlourokkeIntensiewe vormWet op BevolkingsregistrasieBestuiwingKoue OorlogThe CranberriesStudievaardighedeHibernasieMoslemFinale OplossingBeurtkragFacebookTrappe van vergelykingSokkerLabia (geslagsdele)PseudowetenskapSteenkoolSeksualiteit🡆 More