Dirk Balfoort

Dirk Balfoort (1858 tot 1921) was 'n Nederlander wat in 1890 in Pretoria, Suid-Afrika aangekom het.

Hy word regisseur en later direkteur van die rederykerskamer Onze Taal. Hy was ook 'n komponis en direkteur van die Hollandsche Mannekoor, vir wie hy ‘n sangstuk, getitel Liever dood dan onderworpen gekomponeer het. Hy het 'n besondere bydrae tot die kultuurlewe van Pretoria in die negentigerjare van die 19de eeu gelewer.

Bronne

  • 1980, Afrikaanse kultuuralmanak, Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Tags:

185818901921NederlandersPretoriaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)MerinoBipolêre gemoedsteuringDieregeluideWeefselKoos BekkerRymEkotoerismeChemiese verbindingLodewyk XVI van FrankrykKindersiektesLys van kleureKoorsblaarGeskiedenis (vakgebied)DiepaartromboseVraag en aanbodFacebookIndiëDeelwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kabinet van Nelson MandelaSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)EufemismeZenobia KockPieter DuvenageTelwoordPlastiekKunsPornografiese subgenresAfkappingstekenAardbewingGroepsdrukBraaiKrugerwildtuinWaterbesparing in Suid-AfrikaKoolstofdioksiedDriedimensioneelMierVisOngeprosesseerde kosHemelBesemSkoolWetenskaplike klassifikasieDie GelofteLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfro-AmerikanersDemokratiese Republiek die KongoSuid-Afrikaanse randVolksrepubliek ChinaOrganisasie sonder winsoogmerkSamestellingVierde Industriële RevolusieUilLiefdeSportLongNag van die lang messeJosef StalinHentaiKoranMaanTussenwerpselVolhoubaarheidAkuutAfleiding (taalkunde)NatuurrampWitbloedselWayde van NiekerkVolstruisBoereSeksuele opwekkingAfrikaanse woordelys en spelreëlsVrugBukkakeMateriaal🡆 More