Direktoraat Van Spesiale Operasies

Die Direktoraat van Spesiale Operasies, ook genoem die DSO of Skerpioene was 'n multidisiplinêre agentskap wat georganiseerde misdaad en korrupsie vervolg het.

Die Skerpioene is op 12 Januarie 2001 deur die ANC-regering van Suid-Afrika ingestel. Op 23 Oktober 2008 het die Nasionale Vergadering die ontbinding van die Skerpioene goedgekeur.

Direktoraat Van Spesiale Operasies
Kenteken van die Skerpioene.

Sleutel strategiese kriminele fokusareas

Die breë statutêre mandate van die 'DSO' was toegespits op vier kriminele fokusareas:

  • Georganiseerde misdaad;
  • Georganiseerde korrupsie;
  • Ernstige en komplekse finansiële misdaad; en
  • Uitbuitery en geldwassery.

Ontbinding

In begin Februarie 2008, na slegs sowat 7 jaar se werking van die spesiale eenheid probeer die ANC-regering om die eenheid te ontbind.

Op 23 Oktober 2008 het die Nasionale Vergadering die ontbinding van die Skerpioene met 252 stemme teenoor 63 goedgekeur. Lede van die eenheid is in die Suid-Afrikaanse Polisiediens hergroepeer en herontplooi.

Sien ook

  • Hugh Glenister, sakeman wat die Skerpioene se ontbinding na die howe geneem het.
  • Valke (SAPD)

Verwysings

Tags:

Direktoraat Van Spesiale Operasies Sleutel strategiese kriminele fokusareasDirektoraat Van Spesiale Operasies OntbindingDirektoraat Van Spesiale Operasies Sien ookDirektoraat Van Spesiale Operasies VerwysingsDirektoraat Van Spesiale Operasies12 Januarie2001200823 OktoberANCSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaEufemismeGeskiedenis van die BoererepubliekeDonkieAntieke EgipteNieregeringsorganisasieKoos KombuisHartversakingBynierAssimilasie (taalkunde)KweekhuiseffekKolitisEerste WêreldoorlogVergelykings (taalkunde)AntoniemVeelrassige pornografieLionel PetersonSkisofrenieBevolkingSendelingposisieSeksismeHematurieApostelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mary WalkerJeuksiekteBaälSwangerskapVrouRenteProstaatklierFinale OplossingGautengWiskundeNatriumMIV/vigs in Suid-AfrikaLiewe HeksieRassismeVrymesselaryAllan BoesakJaco JacobsKwikEkologiePadtekens in Suid-AfrikaToestand van materieAustraliëUitwerking van klimaatsveranderingMusiekPenisKoorsblaarDooie SeeJapanJan-Willem BreureVideoMierVerenigde KoninkrykLettergreepSHage GeingobAngssteuringWetenskaplike klassifikasieMynbouErektiele disfunksieMiddeloorontstekingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVoegwoordDuitslandWeervoorspellingHulpwerkwoordStedelike hitte-eilandSatellietSteenkoolLys van myne in Suid-AfrikaXenofobieLourensrivierNier🡆 More