Dirceu José Guimarães

Dirceu José Guimarães (Portugees: ; 15 Junie 1952, Curitiba – 15 September 1995, Rio de Janeiro), beter bekend as Dirceu, was 'n Brasiliaanse sokkerspeler.

Hy het onder meer vir Coritiba, Botafogo, Fluminense, Vasco da Gama, Club América (Meksiko), Atlético de Madrid (Spanje), Hellas Verona (Italië), Napoli (Italië), Ascoli (Italië), Como (Italië), Avellino (Italië), Miami Sharks (VSA), Bangu, Harvey Bologna (Italië), ASCD Ebolitana 1925 (Italië), Benevento Calcio (Italië), Giampaoli Ancona (Italië), Ankaragücü (Turkye) en Atlético Yucatán (Meksiko) gespeel.

Dirceu
Dirceu José Guimarães
Walter Schachner en Dirceu met Avellino tydens die 1986–87-seisoen
Persoonlike inligting
GeboortenaamDirceu José Guimarães
Gebore(1952-06-15)15 Junie 1952
GeboorteplekCuritiba, Brasilië
Oorlede15 September 1995 (op 43)
Plek oorledeRio de Janeiro, Brasilië
Lengte1,72 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1970–1972Coritiba26(1)
1973–1976Botafogo52(9)
1976Fluminense22(2)
1977–1978Vasco da Gama25(2)
1978–1979América45(2)
1979–1982Atlético Madrid84(18)
1982–1983Verona29(2)
1983–1984Napoli30(5)
1984–1985Ascoli27(5)
1985–1986Como25(2)
1986–1987Avellino23(6)
1988Vasco da Gama??(?)
1988Miami Sharks17(5)
1989–1991Ebolitana39(14)
1991Harvey Bologna (futsal)20(8)
1992Benevento11(4)
1992–1993Giampaoli Ancona (futsal)??(?)
1995Atlético Yucatán??(?)
Nasionale span
1973–1986Brasilië44(7)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Erelys

Coritiba

  • Kampioen van Paraná:
      1971 en 1972

Fluminense

  • Kampioen van Rio de Janeiro
      1976

Vasco da Gama

  • Kampioen van Rio de Janeiro:
      1977 en 1988

Eksterne skakels

Tags:

Dirceu José Guimarães ErelysDirceu José Guimarães Eksterne skakelsDirceu José Guimarães15 Junie15 September19521995BrasiliëCoritibaCuritibaFluminense Football ClubItaliëMeksikoPortugeesRio de JaneiroSSC NapoliSokkerSpanjeTurkyeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinkaartEugenetikaSoogdierSiya KolisiAkroniemProteaViëtnamoorlogSpringbokHeuningbyHector PietersonKriekVraag en aanbodKappie (skryfteken)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFrankrykWortelSnaarinstrumentApokriewe boekeMenseregtedagHernubare energiePoesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeloftedagKlimaatsverandering in AfrikaHeks van HexrivierGeweldAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Wiki CommonsSeksueel oordraagbare infeksiePizzaKolitisWêreldwye webStokely CarmichaelNarsistiese persoonlikheidsteuringVerkleinwoordBysteekEreksieJohannes MeintjesSuurstofWhatsAppDokterAfrikanersSeegolfSelfvertroueDiskriminasieLionel PetersonVerkoueKolonoskopieDrie-eenheidEkonomieAdolf HitlerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVoëlMenslike seksuele gedragSteve BikoReënGezina, PretoriaVingerseksMediese diagnoseDuitslandDirekte en Indirekte redeGeldVarkgriepHannes van WykDrakensbergeWorcesterOnderhandelinge om apartheid te beëindigSwaelAardkorsRobbeneilandKewerVryheidsmanifesAfrikaanse TaalmonumentLys van Afrikaanse rolprente🡆 More