Dipuo Peters

Elizabeth Dipuo Peters (gebore op 13 Mei 1960 in Kimberley, Noord-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat vanaf 7 Maart 2023 die Adjunkminister van Kleinsakeontwikkeling van die Republiek van Suid-Afrika is.

Elizabeth Dipuo Peters
Dipuo Peters

Minister van Vervoer
Ampstermyn
10 Julie 2013 – 30 Maart 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Ben Martins
Opgevolg deur Joe Maswanganyi

Minister van Energie
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 10 Julie 2013
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Buyelwa Sonjica
Opgevolg deur Ben Martins

2de Premier van die Noord-Kaap
Ampstermyn
11 Mei 1998 – 6 Mei 2009
Voorafgegaan deur Manne Dipico
Opgevolg deur Hazel Jenkins

Persoonlike besonderhede
Gebore 13 Mei 1960 (1960-05-13) (63 jaar oud)
Kimberley, Noord-Kaap
Politieke party African National Congress

Dipuo Peters was die Minister van Vervoer van die Republiek van Suid-Afrika vanaf 10 Julie 2013 tot 30 Maart 2017 in die Zuma-administrasie. Sy was voorheen ook die Minister van Energie van 2009-2013 nadat sy as opvolger van Manne Dipico as die tweede Premier van die Noord-Kaap gedien het van 22 April 2004 tot 10 Mei 2009.

Dipuo Peters is 'n lid van die African National Congress en dien in die Vroueliga se Nasionale Uitvoerende Kommittee. Sy het in April 2017 as lid van die parlement bedank.

President Cyril Ramaphosa het in Maart 2024, Peters, as adjunkminister van kleinsakeontwikkeling vir 'n maand sonder betaling geskors. Peters is ook vir een termyn uit alle parlementsverwante sittings as ’n LP geskors nadat die etiekkomitee ’n klag teen haar oorweeg en bevind het sy het die etiese gedragskode in haar voormalige portefeulje as minister van vervoer oortree. Sy het versuim om ’n uitvoerende hoof vir Prasa aan te stel en het die direksie afgedank wat R14 miljard se finansiële ongerymdhede ontdek het. Peters het ook haar posisie misbruik om Prasa-busse vir ANC-geleenthede in 2014 en 2015 te verskaf, sonder behoorlike vergoeding.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kimberley

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GooglePuberteitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieSwawelLongNeonGrondsoorteHartaanvalTafelbergLieweheersbesieChristiaan BarnardHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJanie du PlessisOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpierSlangVoedingRoofvoëlHeidelberg, GautengEreksieOogWetenskapImpakte van toerismeSeksposisieTrekarbeidYouTubeHernubare energieDiatomiese molekuulEmosieGalblaasSowjetunieDiskriminasieDuitslandLidwoordBelastingWaterbesoedelingMenseregtedagNederduitsch Hervormde KerkWet op NaturellengrondNetbalWetenskaplike metodeKultuurBevolkingsafnameKletsrymVormAngina pectorisVolstruisSkoenlapperLeonardo da VinciMartin Luther King jr.DoelwitAfvalbestuurBrittany Ashton HolmesMuishond2001VerkoueGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondVoegwoordAvbobTrappe van vergelykingWeeluisKasterolieBorsTradisionele Afrika-medisyneUitwerking van klimaatsveranderingBoer Soek 'n VrouGevolge van aardverwarming op oseaneJazzSoutsuurLys van Kaapstad se voorstedeAppelCorioliskragRuslandTelefoon🡆 More