Bloubos: Plantspesie

Die bloubos (Diospyros lycioides) is 'n algemene en wydverspreide blomplant-spesie in die ebbehout-familie.

Dit is inheems aan Afrika suidwaarts van die ewenaar. Dit is soms 'n klein boom maar kom eerder as 'n geronde, hoë struik voor. Die boom se FSA-nommer is 605.

Bloubos
Bloubos: Verspreiding en habitat, Beskrywing, Subspesies
D. l. subsp. lycioides in KwaZulu-Natal. Die gladde blare is hier met galle bedek.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. lycioides
Binomiale naam
Diospyros lycioides
Desf., (1805)

Verspreiding en habitat

Bloubos: Verspreiding en habitat, Beskrywing, Subspesies 
Versonke bearing aan die blaarbosye (onder opgehewe) is kenmerkend van D. lycioides subsp. guerkei

Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Dit kom in die bosveld dwarsdeur 'n groot gedeelte van Suider-Afrika voor, maar is afwesig in die sentrale gedeelte van die Kalahari en Mosambiek asook van woestyn en fynbosplantegroei.

Beskrywing

Die blare is 15 – 17 mm lank en is dig eindstandig gebondel. Die blaarskyf is die breedste in die derde naaste aan die blaarpunt. Die blare is dofgroen met 'n geronde punt en 'n spitslopende basis. Die vrugte is byna bolvormig met vyf blywende kelklobbe wat sterk na agter buig. Identifikasie van die boom kan moeilik wees aangesien daar 'n paar soortgelyke bloubos- en sterappel-spesies is.

Subspesies

Die spesie het vier subspesies:

  • Diospyros lycioides subsp. guerkei (Kuntze) De Winter
  • Diospyros lycioides subsp. lycioides
  • Diospyros lycioides subsp. nitens (Harv. ex Hiern) De Winter
  • Diospyros lycioides subsp. sericea (Bernh.) De Winter

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Tags:

Bloubos Verspreiding en habitatBloubos BeskrywingBloubos SubspesiesBloubos FotogaleryBloubos Sien ookBloubos VerwysingsBloubos BronnelysBloubos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaapstadse waterkrisis 2015-2018NarsismeProstaatkankerFranklin D. RooseveltErdwurmSkaapNaaldekokerAntoniemReënvalbepalingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLiefdeHennie MaasLys van Suider-Afrikaanse soogdierePinksterDokterJagluiperdJo BlackNiersteenMaanInligtingstegnologieRobbeneilandBruin menseSekondêre sektor van die ekonomieMateriaalToestand van materieSeksBeesvleisPikkewynPrimêre sektor van die ekonomieOnderhandelinge om apartheid te beëindigGqeberhaNetbalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KommunikasieEpilepsieSportHeuningKlein-KarooGetalHomoniemPenisSkoolFranse RewolusieSuid-Afrikaanse randSaartjie BaartmanKomplementêre kleureNederduitsch Hervormde KerkISO 3166-2ViëtnamoorlogRivierBywoordLionel PetersonInstagramSpinnekopKorrupsieKondensasieNicola HanekomDeon MeyerJan CombrinkLys van Kaapstad se voorstedeDuitslandVryheidsdagDieretuinHemelvaartTennisDroogteZack du PlessisPad na jou hartTweede WêreldoorlogSendelingposisieBurgerregteGriepArgitektuurWêreld- Ekonomiese ForumVoedingOrkney Snork Nie🡆 More