Grootmalmok: Voëlspesie

Die grootmalmok (Diomedea exulans), ook die grootalbatros genoem, is 'n groot, wit seevoël.

Die voël het 'n blekerige pienk snawel wat in 'n kenmerkende geel punt eindig. Dit het swart punte op die vlerke. Dit het 'n swewende vlug en die vlerke word nie dikwels geklap nie. Die spesie broei op eilande in subantarktiese streke. Dit word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer.

Grootmalmok
Grootmalmok: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. exulans
Binomiale naam
Diomedea exulans
(Linnaeus, 1758)

Die grootmalmok is 'n nie-telende besoeker aan Suid-Afrikaanse diepseewaters, veral in die winter. Dit kom van Namibiese tot Mosambiekse waters voor.

Grootmalmok: Voëlspesie
Eier van 'n grootmalmok
'n Grootmalmok wat in die lug opstyg

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Juan Antonio VillacañasSuid-AfrikaMaroela MediaJacques LootsProstaatklierGalileo GalileiElektroniese of digitale mediaJode in Suid-AfrikaOrale seksPaasfeesMonopolieLKorrupsieMenseregteInligtingAfrikaanse TaalmonumentMark (ekonomie)Christiane JaccottetYsterConsolidated B-24 LiberatorLys van Afrikaanse digtersOseaanHeupAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidApartheidParkinson se siekteErfenisPaarl GimnasiumPlantPersentasieBruto binnelandse produkAntjie SomersPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNatuurbewaringOu Apostoliese KerkSkooluniformRenaissanceTropiese sikloonToutrekVersoeningsdagVarkgriepItaliëYslandAardbewingOranje-VrystaatPapegaaie7de LaanOorstromingEkonomie van Suid-AfrikaKunselementeVolhoubare ontwikkelingTandbederfBurgerregteHeuningbyBybelDemokratiese Republiek die KongoVingerseksKolitisInternetVlag van Suid-AfrikaKinkhoesEufemismeHemelvaartKaapse florarykOos-KaapChemiese verbindingNasiebouDiarreeBernice WestSlangSpringbokke🡆 More