Dingaan Se Fontein: Fontein en oord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Koning Dingaan se fontein is volgens Zoeloe-oorlewering die bron waaruit Dingaan sy drinkwater laat skep het.

Dingaan Se Fontein: Fontein en oord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Die hoogtes van Mtonjaneni
Dingaan Se Fontein: Fontein en oord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
By die Zoeloe- Historiese Museum word tradisionele items van die Zoeloekultuur uitgestal

Die Mtonjaneni-bron lê digby die Mtonjaneni Lodge, 20 km noord van Melmoth langs die R66-pad na Ulundi en Vryheid.

Dit was Zoeloegebruik dat hul koning die onbetwiste reg gehad het op skoon drink- en badwater. Water was dikwels besoedel weens die baie mense en beeste by die koninklike kraal. In die tyd van Dingaan was die fontein by Mtonjaneni (“by die fontein”) so ‘n onbesoedelde bron. Elke dag het ‘n groep bevoorregte meisies onder die wakende oog van impi’s die 8 km van Dingaanstat (uMgungundlovu) na die fontein gestap om hul kleipotte met vars water te vul en dan weer teruggestap om die water by die koning se kraal af te lewer.

Sien ook

Verwysings

31°20′19″O / 28.47083°S 31.33861°O / -28.47083; 31.33861

Tags:

DingaanZoeloes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolhidraatAnette EngelbrechtBruin menseKoperBergen-Belsen-konsentrasiekampLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRocco SiffrediOntwerpPaarl GimnasiumBonné de BodSimboolIP-adresVerenigde State van AmerikaYslandLettergreepPenisBipolêre gemoedsteuringAbstraksie (rekenaarwetenskap)Letterlike en figuurlike taalgebruikWoordeboek van die Afrikaanse TaalAdolf HitlerSelfmoordLys van myne in Suid-AfrikaAlkoholismeDirekte en Indirekte redeBevolkingCarles PuigdemontRob HersovTrekarbeidVloeistofMasturbasieKlimaatveranderingEugenetikaGeskiedenis van Suid-AfrikaNasionalismeLys van Islamitiese feeste en herdenkingsHomoniemTweede WêreldoorlogInligtingISimangaliso-vleilandparkVaginaWynAkademiaSpelerposisies in rugbyUnited Democratic FrontLionel PetersonSelfbeeldMierViëtnamoorlogBeaufortskaalJan-Willem BreureLuiaardBorskankerTelefoonSomerDroogtePoësieSwart nasionalismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPaaiementberekeningPseudowetenskapHoenderVioolLys van nedersettings in Suid-Afrika7de LaanJagluiperdHernubare energieAarde se atmosfeerPiet ByleveldPad na jou hartApostoliese GeloofsbelydenisDiatomiese molekuulSnoekerAfrikaanse WikipediaFotoSteve Biko🡆 More