Dikkoppe

Die dikkoppe (Burhinidae) is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes).

Dikkoppe
Dikkoppe
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Burhinidae

Mathews, 1912
Genusse
Burhinus & Esacus

Meeste dikkoppe is bruinerig van kleur. Hulle vernaamste kenmerke is die groot oë en stewige snawel. Dikkoppe is nagvoëls en die groot oë help hulle om insekte in swak lig te kan jag. Bedag rus hulle gewoonlik onder bosse en hardloop kop onderstebo weg as hulle gesteur word. Teen sononder raak hulle bedrywig en kan 'n mens hulle dikwels hoor roep. Hulle is ook op bewolkte dae aktief.

Spesies

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsDikdermLys van myne in Suid-AfrikaVaginaDistrik SesJansenvilleIslamitiese StaatVakbondAborsieCorioliskragMynbedryf van Suid-AfrikaArthur GrumiauxNarsistiese persoonlikheidsteuringSkarlakenkoorsWêreld- Ekonomiese ForumDansBeeldspraakKostuumsBruin menseKweekhuisgasVryheidsdagNoord-KaapElandréDundermSoweto-opstandAkroniemLys van Suid-Afrikaanse digtersFacebookLeierGeskiedenis van AfrikaansAfrikaanse woordelys en spelreëlsMassaKewerAfvalbestuurKunsmatige intelligensieLys van Kaapstad se voorstedePretoriaKaapse florarykAkademiaProstaatklierKunselementeGroot TrekGloeilamp22 AprilClanwilliam-sandvisBrendan PeyperGenitale vratDeelwoordGroot GatBewaringstatusEkonomie van Suid-AfrikaVarkOrgasmeWerkloosheidDistillasiePornografiese akteurPikkewynTermietKankerVleilandDrakensbergeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDieregeluideNeonGetalStrykysterWolkSeksWaterpokkiesVrouArmoedeverligtingKeramiekAntoniemConsolidated B-24 LiberatorMielie🡆 More