Diketo
Een van tien erkende inheemse speletjies van Suid Afrika
Diketo, ook bekend as Magave, Upuca of Jacks, is een van tien erkende inheemse speletjies van Suid Afrika[1].
Diketo word gewoonlik deur twee spelers gespeel en kan met klippies of albasters gespeel word.
Reëls
Die speler gooi 'n 'n klip of 'n ghoen in die lug en probeer dan so veel moontlik klippies in die sirkel gryp voor hy/sy dit weer vang met dieselfde hand. Indien die speler nie die ghoen vang nie is dit die volgende speler se beurt.
Die speler wat die meeste klippies of albasters het, wen die spel.[2]
Sien ook
Verwysings
- ↑ https://www.westerncape.gov.za/service/indigenous-games-promotion-and-training
- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Desember 2018. Besoek op 11 April 2019.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekCarles PuigdemontTuisbladMenseregteSpesiaal:Onlangse wysigingsGeweldApartheidKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersErfenisAntoniemSuid-AfrikaDavid LouwStarlinkNazi-DuitslandErfenisdag (Suid-Afrika)Koue OorlogNelson MandelaEugenetikaKategorie:Skending van menseregteHolocaustKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersTrappe van vergelykingKategorie:Artikels met BIBSYS-identifiseerdersVersamelnaamWaterbesoedelingSkoenlapperAustraliëByvoeglike naamwoordIntensiewe vormKorrupsieSelfstandige naamwoordCecil John Rhodes-standbeeldeFinlandKinderregteArmoedeWeliki OestjoegWikimedia-stigtingPhnom Kulen351 v.C.Adolf HitlerWerkloosheidHartaanvalFranse RewolusieInsekKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersMonopolieWaarheid-en-versoeningskommissieSan FranciscoWiki:OmtrentAfrikaansTweede WêreldoorlogEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersGemeenskapsorganisasieVoornaamwoordVulkaanOrganisasie sonder winsoogmerkEnsiklopedieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGordelroosRussiese inval in Oekraïne, 2022Soweto-opstandMierSpelerposisies in rugbyKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersFrankrykKindermishandelingSteve BikoWiki:GeselshoekiePlastiekMaatskaplike verantwoordelikheidDuitslandLeeuSinoniemBesoedelingCleopatra VIILugbesoedelingIrakVarkgriep