Dikbekkoekoek

Die Dikbekkoekoek (Pachycoccyx audeberti) is 'n skaars standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël in rivierwoud en digte boomveld.

Die voël is 36 cm lank en 92 - 120 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Thick-billed cuckoo.

Dikbekkoekoek
Dikbekkoekoek
Volwassene in Mosambiek
Dikbekkoekoek
Onvolwassene in Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pachycoccyx

Cabanis, 1882
Spesie:
P. audeberti
Binomiale naam
Pachycoccyx audeberti
(Schlegel, 1879)

Dit is die enigste spesie in die genus Pachycoccyx en die spesie is dus monotipies.

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik die swarthelmlaksman as broeigasheer.

Sien ook

Dikbekkoekoek 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pachycoccyx audeberti

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desimale breukeSharpeville-slagtingBoontjieMenseregtedagRegeringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKasteel die Goeie HoopKindermishandelingLetterlike en figuurlike taalgebruikVerenigde KoninkrykMIVTamatieLionel MessiWoordsoortWynand du ToitDiepaartromboseGestremdheidMenslike skeletSuid-AfrikaTweede VryheidsoorlogViëtnamoorlogMuskeljaatkatSpeelkaartSeekoeiOmtrek, oppervlakte en volumeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNatuurRudi ClaaseWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse randSportGalblaasTrappe van vergelykingAbsolute monargieGawes van die Heilige GeesAppel (sanger)KonsentrasiekampSpinnekopDroogteLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van elemente volgens simboolSmaakWoordeboekBesoedelingGeboorteWet op BevolkingsregistrasieAborsieWatersuiweringFeminismeMenseregteLeeuAfrikanersUitwerking van klimaatsveranderingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)AntoniemSelfoonAssonansieEmosieMeningsverskil oor aardverwarmingVoorvoegselRobbeneilandDrakensbergeSkrywerSpreeuErosieFinale OplossingSuid-Afrikaanse GrensoorlogKonjunktivitisBynierMikro-ekonomieVratKatoenWaterKriekMangelontstekingKoolhidraatCarike KeuzenkampMarie AntoinetteHipotese🡆 More