Dikbekfret

Die Dikbekfret (Spermestes fringilloides) is 'n skaars standvoël en plaaslike nomade in vogtige, langgrassavanne en bamboes aan woudrande.

Verder is die voël gelokaliseerd in tuine waar hy soms voëlvoerders saam met ander frette besoek. Die voël is 13 cm groot en weeg 16 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie Mannikin.

Dikbekfret
Dikbekfret
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Lonchura
Spesie:
L. fringilloides
Binomiale naam
Lonchura fringilloides
(Lafresnaye, 1835)
Dikbekfret
'n Dikbekfret in San Diego se dieretuin.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeBeenbreuke en ontwrigtingsMenseregtedagWayback MachineIngenieursweseGautengBreinNasiebouVerkleinwoordOnderwys in Suid-AfrikaSamestellingMaanRooms-Katolieke KerkBetonPêrelBeesAfro-AmerikanersHamburgerGroepsgebiedewetSeksismeKaliforniese KanaaleilandeMisdaadVlinderStaalOligopolieHarry PotterGlasVoorsetselHondVoëlHidroëlektrisiteitHannes van WykOnderwysXenofobieGNU/FDL-lisensieAprilMierBipolêre gemoedsteuringKommunismeKrimpvarkieViëtnamoorlogDataverwerkingGordelroosPlae van EgipteRonelda KamferAfrikaanse WikipediaToekoms van die AardeBTWEkonomiePersoonlikheidSkaapEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaChloorSuid-Afrikaanse randLionel PetersonDramaSuid-AfrikaKinderregteIranGalblaasOseaanbesoedelingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Koue OorlogWikiquoteKolonialismePseudowetenskapBloeddrukMiddelmisbruikFiksieYstervarkGeweldMaag🡆 More