Digbundel

'n Digbundel is 'n versameling gedigte wat uitgegee word in boekvorm.

Dit word 'n bundel genoem omdat die gedigte selfstandige werke is, wat los van mekaar gelees kan word — "bundel" beteken dus "versameling".

Hoewel die gedigte afsonderlike kunswerke is, probeer 'n samesteller dikwels om met behulp van 'n redakteur die gedigte tematies bymekaar te plaas in die bundel. 'n Groep soortgelyke gedigte word 'n afdeling genoem. 'n Afdeling beskik dikwels oor sy eie titel.

Voorbeeld

Digter: Pierre Kemp

  • bundel: "Vyf families en een poeier blou" (1958)
      die bundel self beskik oor geen motto
    • 1ste afdeling: "Famille jaune"
        alle gedigte het die kleur geel as tema
        die gedigte is alfabeties gerangskik volgens titel
        die afdeling het twee motto's
    • 2e afdeling: "Famille noire"
        tema: swart
      ensovoorts

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Digbundel VoorbeeldDigbundel Sien ookDigbundel BronneDigbundel VerwysingsDigbundelBoekGedig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreKondensasieAustraliëGasMagneetOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse WikipediaHeks van HexrivierStikstofVerantwoordelikheidPropagandaKaapstadPeter SnydersNoordwesPaulus van TarsusBysteekKunstenaarGrondwet van Suid-AfrikaNiemetaalRumatiekBloedsomloopstelselLemoenHipoteseVrystaatSpinnekopSuid-Afrikaanse GrensoorlogWerkwoordLys van nedersettings in Suid-AfrikaSimboolWekkerLangste woordSamestellende afleidingWikipediaProvinsies van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOlimpiese Somerspele 2024WinterNatuurbewaringDiarreeHomoniemJohannes HahnMobutu Sese SekoWaterstofWhatsAppAborsieHeuningbyGriekwa-AfrikaansMuishondBiologieAkuutAgtervoegselVerenigde KoninkrykDoelwitDataverwerkingHindoeïsmeKaliumVaginaLabia (geslagsdele)Cheslin KolbeBeeldspraakKolorektale kankerNamibiëWiki CommonsVoegwoordPlaattektoniekBrongitisTandbederfBeurtkragTienerBernice WestAbstraksie (rekenaarwetenskap)Menseregtedag🡆 More