Diftong

'n Diftong (van die Grieks δίφθογγος, diphthongos, letterlik twee klanke of twee tone), of tweeklank is in die fonetiek is 'n kontoerklinker—dit wil sê 'n unitêre klinker waarvan die klankwaarde tydens uitspraak verander of gly, met 'n gladde beweging van die tong van een artikulasieplek tot 'n ander soos in die Afrikaanse ai, boei, en lui.

Diftongs vorm baie keer wanneer aparte klinkers in vinnige spraak in mekaar in loop. Daar bestaan egter ook unitêre diftonge wat deur luisteraars as 'n ankele klank waargeneem word.

In die Internasionale Fonetiese Alfabet word suiwer klinkers met een letter getranskribeer terwyl diftonge met twee letter letters getranskribeer word soos in Engels "eye" [aɪ̯] of "syl" [seɪ̯l]. Die twee IFA simbole verteenwoordig die begin en eind posisies van die klank. Die diakritiese teken <  ̯> word onder die minder belangrike komponent geplaas om aan te toon dat dit deel is van 'n diftong eerder as 'n aparte klinker. Dit word egter in tale soos Afrikaans baiekeer weggelaat aangesien daar nie verwarring behoort te bestaan oor die uitspraak nie. (Dit wil sê in presiese transkripsie verteenwoordig [ai] twee klinkers in hiatus soos in die woorde Hawaii en "naïef").

Verwysings

Tags:

AfrikaansGrieksKlinkerMonoftong

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterbesoedelingSimboolGriekwa-AfrikaansSuid-Afrikaanse GrensoorlogKatoenSenuweestelselRumatiekNoag se arkWerkwoordWeer (meteorologie)WolfLys van elemente volgens simboolLeestekenCovid-19-pandemieLEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBTWBaälHeuningbyKaapstadse waterkrisis 2015-2018GeestesteuringAntisemitismeBateNasionalismeCholeraLys van nedersettings in Suid-AfrikaSelErfenisdag (Suid-Afrika)PinksterGeslagKaaps-Hollandse stylBorskankerStilleweSkoenlapperEjakulasieWorcesterMosambiekGipsGalblaasEuropaAfrikaanse taalleerPerdebyeAanpassingskapasiteitCristiano RonaldoOu Apostoliese KerkWes-KaapTrappe van vergelykingMIV/vigs in Suid-AfrikaMeervoudKlein-KarooGroot GatMusieksimboleLimfvatstelselRamsar-vleilande in Suid-AfrikaJakkalsTydsoneWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRenaissanceOranjerivierApartheidGriepReënPretoriaInsekTropiese sikloonSonkragKapitalismeVermenigvuldigingMynbouOrale seksVoegwoordRepubliek die KongoBynierTaalSelfvertroue🡆 More