Diego Velázquez

Diego Velázquez (6 Junie 1599 – 6 Augustus 1660) was 'n Spaanse skilder en die voorste skilder aan die hof van koning Filips IV.

Hy was 'n individualistiese kunstenaar van die destydse baroktydperk en 'n belangrike portretskilder. Hy het talle skilderye geskep wat vandag van geskiedkundige en kulturele belang is, asook 'n groot aantal portrette van die Spaanse koninklike familie, ander noemenswaardige Europese figure en alledaagse mense. Las Meninas, 'n 1656-skildery, word nie slegs as Velázquez se meesterwerk beskou nie, maar ook onder die belangrikste werke in die Westerse kunsgeskiedenis gereken.

Diego Velázquez
Diego Velázquez
Geboortenaam Diego Rodríguez de Silva y Velázquez
Gebore (1599-06-06)6 Junie 1599
Sevilla, Spanje
Sterf 6 Augustus 1660 (op 61)
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Veld Skildery
Beweging Barok
Werke Las Meninas, 1656
Rokeby Venus, 1644–1648
La rendición de Breda, 1634–1635
Diego Velázquez
Velázquez se Las Meninas

Velázquez se kunswerke het reeds vanaf die eerste kwart van die 19de eeu as model vir realistiese en impressionistiese skilders gedien, veral Édouard Manet. Sedert die tyd het moderner kunstenare, waaronder Spanje se Pablo Picasso en Salvador Dalí, asook die Anglo-Ierse Francis Bacon huldebetuigings aan Velázquez gebring deur verskeie van sy bekendste werke te herskep.

Tags:

159916606 Augustus6 JunieBarokSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antjie Somers2001CalviniaElektroniese of digitale mediaVoegwoordJan van TonderHokkieKappie (skryfteken)PretoriaTeam Fortress 2KoringDoopDokterGrondbewerkingEkonomieSteenkoolLionel MessiHoenderLys van Nederlandse skildersMensWolkAkuutAlkoholismeDistrik SesMagsverheffingProstaatklierPornhubTaalfossielBlack SashSelfieOogproblemeLidwoordSimboolXenofobie in Suid-AfrikaHeidelberg, GautengMuskietAfrikaanse taalleerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWaterAkwariumHartEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaReënspinnekopLewerTermietDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKasterolieNeerslagEskomHulpwerkwoordKewerMaatskappyPersentasieKwaZulu-NatalKunsmatige intelligensieJeuksiekteGroot Muur van ChinaKuberkrakerMielieOrgasmeOlimpiese SomerspeleDemi Lee MooreFinale OplossingElandréGedigLys van Afrikaanse digtersNag van die lang messeSeksismeKSuid-EuropaDie ontstaan van die dramaHolocaustWiskundige terminologieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeProstaatkankerAfrikaanse Taalmonument🡆 More