Diego Garcia

Diego Garcia is 'n tropiese, voetspoor-vormige koraal-atol suid van die ewenaar in die noord-sentrale Indiese Oseaan en maak deel uit van die Britse Indiese Oseaangebied‎.

Dis die hoofeiland en hoofstad van die Chagos-argipel en die enigste bewoonde eiland daarvan.

Diego Garcia
Diego Garcia in 1982.
Diego Garcia in 1982.
Ligging van Diego Garcia in die Indiese Oseaan.
Ligging van Diego Garcia in die Indiese Oseaan.
Koördinate: 07°18′48″S 72°24′40″O / 7.31333°S 72.41111°O / -7.31333; 72.41111 72°24′40″O / 7.31333°S 72.41111°O / -7.31333; 72.41111
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebiedDiego Garcia Britse Indiese Oseaangebied‎
Bevolking
 • Totaal4 000
TydsoneUTC+06:00
Diego Garcia
'n Uitsig oor Diego Garcia, wat die militêre basis vertoon.

Die atol is 750 km suid van die Maledive en 1 500 km oos van die Seychelle, halfpad tussen Afrika, Australië en Asië geleë. Daarom is dit 'n belangrike strategiese punt en word deur die Verenigde Koninkryk en die Amerikaanse Gewapende Magte gebruik. Ná die Columbia-ramp op 1 Februarie 2003 het Diego Garcia as 'n moontlike noodlandingsplek vir die VSA se ruimtependeltuig gedien.

Verwysings

Tags:

AtolBritse Indiese OseaangebiedChagos-argipelEwenaarIndiese Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaDurbanSportSuid-Afrikaanse randRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TuisbladToekoms van die AardeSmaakNasiebouCovid-19-pandemieNiersteenSpinnekopSeevlakSwartkwasmuishondApostoliese GeloofsbelydenisEnsiklopedieAbsolute monargieVoedingFabelDistillasieSharpeville-slagtingWet op BevolkingsregistrasieDoelwitEkonomie van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerSoogdierAngolese BurgeroorlogE-posHoenderMondCarles PuigdemontAnglo-BoereoorlogWerkwoordDigvormHorlosieOlimpiese SomerspeleSuiwelprodukPornografiese subgenresKewerKaaps-Hollandse stylGrondwetStokely CarmichaelEkotoerismeGoudLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPresident van Suid-AfrikaNasionale VrouedagWithaaiSamestellende afleidingSelfvertroueDubbelpuntVrouAgtervoegselKoperSeekoeiKolitisImmunologieVoegwoordBreinvliesontstekingBurgerregteRudi ClaaseHomofoonLys van veltoestandeHector PietersonSikloonTrappe van vergelykingKaapse florarykInflasieDruiwePerdebyeSkoenlapperVlekvrye staal🡆 More