Die Voortreflike Familie Smit

Voortreflike Familie Smit is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1965 deur Carfo vervaardig en uitgereik is.

Dit is geskoei op Anna M. Louw se verhaal met dieselfde naam wat oorspronklik in die tydskrif Sarie verskyn het en waarvoor Louw in 1968 die Scheepersprys vir Jeugliteratuur ontvang het. Dit is later ook deur Stephan Bouwer tot ’n televisiereeks verwerk.

Voortreflike Familie Smit
Regisseur Kappie Botha
Draaiboek Anna M. Louw
Met P.W. Botha, Helen van Pletzen
Verspreider Carfo
Uitgereik 1965
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n drama.

Akteurs

Van die akteurs is P.W. Botha (oupa Smit) en Helen van Pletzen (Ouma Smit) en Jemima Wessels (Grietjie).

Storielyn

Die verhaal gaan oor ’n boeregesin wat stad toe verhuis en ’n bestaan in Kaapstad wil maak. Die gesin, onder leiding van oupa Smit, het dit nie breed nie, maar staan saam en word deur hul trots en selfrespek staande gehou.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Die Voortreflike Familie Smit GenreDie Voortreflike Familie Smit AkteursDie Voortreflike Familie Smit StorielynDie Voortreflike Familie Smit Sien ookDie Voortreflike Familie Smit VerwysingsDie Voortreflike Familie Smit1965AfrikaansAnna M. LouwCarfoSarieScheepersprys vir JeugliteratuurStephan Bouwer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaChristendomDoopLys van Afrikaanse rolprenteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVolstruisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDemografie van Suid-AfrikaCalviniaMasturbasieBeurtkragWinterPseudowetenskapWerkersdagFrankrykVerenigde State van AmerikaFamilie (verwantskap)PapierOmgewingsbeheerAdolf HitlerEkostelsel1200VerkleinwoordBloemfonteinOranje-VrystaatYstertydperkOutismeDeelwoordFacebookGeskiedenis van AfrikaansJan van RiebeeckGesonde dieetKolitisTaalfossiel23 AprilChemiese verbindingRassismeInfeksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSportEeuSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024StikstofKondensasieEkonomiese sektorKameelperdIngrid JonkerLongontstekingLys van Suid-Afrikaanse skrywersBeesvleisKartografieGoogleNaaldekokerKnopiespinnekopAnilingusNeerslagGoogle MapsAarverkalkingEngelsKaliumCarike KeuzenkampKunsElon MuskBrasiliëLimpopo (rivier)AfrikanersNiemetaalDarwinismeJohannes MeintjesNeonHamburgerKuberkrakerHaelOogproblemeSuurstofEjakulasie🡆 More