Die Groen Faktor

Die Groen Faktor is 'n Afrikaanse rolprent wat op 31 Augustus 1984 uitgereik is.

Die Groen Faktor
Regisseur Koos Roets
Produksieleier Thys Heyns
Draaiboek Emil Nofal
Marié du Toit
Met Cobus Rossouw
George Ballot
Trix Pienaar
Musiek deur Zane Cronje
Kinematografie Tobie Swanepoel
Redigeerder Phillip Hattingh
Uitgereik 31 Augustus 1984
Speeltyd 92 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie - 'n satire op Afrikaanse politiek.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid. 'n Plattelandse NP-verkiesingskandidaat (Cobus Rossouw) ontdek tot sy groot verleentheid dat hy in die aanloop tot die verkiesing op onverklaarbare wyse besig is om letterlik groen word. Om dinge te vererger tref die regering onderskeid tussen liggroenes en donkergroenes.

Sien ook

Eksterne skakels

https://www.youtube.com/watch?v=M492QaFdsB4 Rolprent op YouTube

Tags:

Die Groen Faktor GenreDie Groen Faktor HoofrolspelersDie Groen Faktor StorielynDie Groen Faktor Sien ookDie Groen Faktor Eksterne skakelsDie Groen Faktor198431 AugustusAfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomRooikatSelfstandige naamwoordArmoedeMenseregteRussiesZenobia KockNazi-DuitslandGroepsdrukHector PietersonKlem-in-die-kaakSiya KolisiKoos KombuisLewerSelfbeeldWillie JoubertNiersteenPieter DuvenageJaco JacobsSwartrenosterKommaLys van Afrikaanse digtersBayer 04 Leverkusen20ste eeuKarooKunsGroot DepressieLys van kleurePrimêre sektor van die ekonomieKinderregtePopulierIndustriële RevolusieIdioomZack du PlessisMatriek in Suid-AfrikaNic de JagerJodeNederduitsch Hervormde KerkJapanneesDinteranthusLeah van NiekerkMaterieBraaiWaterbesparing in Suid-AfrikaPlantSeptimius FundUilInligtingMuisvoëlApostoliese GeloofsbelydenisMiddelburg, Oos-KaapGautengThabo MbekiKarwatsVeelrassige pornografieVersoeningsdagMiltEpilepsieMaselsSmall HandsIntertekstualiteitGroente7de LaanBasisinkomsteRMS TitanicAfvalbestuurLiewe HeksieInternetMontrealFranse RewolusiePresident van Suid-AfrikaDeelteken en umlautKunsmatige intelligensieAtoomKanada🡆 More