Dibeng

Dibeng (ook bekend as Deben) is 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Dit lê 26 km noordoos van Kathu op die oewers van die Gamagararivier.

Dibeng

Deben
Dibeng is in Noord-Kaap
Dibeng
Dibeng
Koördinate: 27°35′0″S 22°53′0″O / 27.58333°S 22.88333°O / -27.58333; 22.88333 22°53′0″O / 27.58333°S 22.88333°O / -27.58333; 22.88333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitJohn Taolo Gaetsewe
Plaaslike MunisipaliteitGamagara
Stigting1907
Oppervlak
 • Totaal9,08 km2 (3,51 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal7 848
 • Digtheid860/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
8463
Skakelkodes053

Geskiedenis

Die dorp het in 1907 ontstaan toe trekboere van die suidelike Vrystaat hulle hier gevestig het. 'n NG gemeente het in 1909 gevolg en die eerste kerkgebou is in 1917 opgerig. Die eerste munisipaliteit het in 1951 beheer oor die dorp verkry. Die naam beteken "die plek van die put" en is afgelei van die Tswanawoord deben.

Distrik

Die ekonomie is grootliks op beesboerdery gegrond. Elke inwoner moet sy eie water voorsien; daarom is daar baie windpompe op die dorp.

Sien ook

Bronne

Tags:

Dibeng GeskiedenisDibeng DistrikDibeng Sien ookDibeng BronneDibengGamagararivierKathuNedersettingNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PeniskankerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EkologieWladimir PoetinTikTokOlifantDundermTurksvyDuitsDagroofvoëlsMenslike penisgrootteHadjVulvaLys van lande volgens bevolkingHondeklipbaaiJapanErektiele disfunksieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWynand du ToitOntkiemingOraniaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NierversakingPiet ByleveldIerse nasionale rugbyspanRugbyTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinVrouAnale kankerA.J. ApplegateGedigBoomKoöperasiestoriesHerfsEuropaDermpoliepHartaanvalVleesbaaiKompasCobus RossouwEstlandKarakteriseringSteve HofmeyrPaasfeesGodVerkleinwoordPerdNardusAleksei NawalniJan BloukaasMolotofbomDramaBakterieErnst Otto FischerSatireAngina pectorisEkostelselGhanaRefentse MorakeMasturbasieKoorsblaarWayde van NiekerkCarike KeuzenkampSeksueel oordraagbare infeksieArmand AucampAardverwarmingKangaroeTaalPoësieEuropese RugbykampioenskapSusan CoetzerNieuwoudtville🡆 More