Deutsche Bahn

Die Deutsche Bahn ook DB (Duitse Spoorweë) of DB AG is die nasionale spoorwegmaatskappy van Duitsland en die grootste spoorwegmaatskappy van Europa.

Die grootste deel van die Duitse spoorwegnet en onder meer ook die sneltrein ICE, wat in 1990 ingevoer is, beheer toe die DB.

Deutsche Bahn AG
Deutsche Bahn
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1 Januarie 1994
Hoofkantoor BerlynDuitsland
SleutelpersoneRüdiger Grube (hoof uitvoerende beampte)
Utz-Hellmuth Felcht (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienEuropa
IndustrieVervoer
ProdukteSpoorvervoer, vragvervoer, dienste
Inkomste€39,296 miljard (2012)
Bedryfsinkomste€2,708 miljard (2012)
Netto inkomste€1,477 miljard (2012)
Werknemers290 000 (2013)
MoedermaatskappyBondsrepubliek Duitsland (100%)
DivisiesArriva, DB Schenker, DB Bahn, DB Netze
Dogter-
maatskappye
DB Fernverkehr, DB Regio, DB Schenker Rail, Schenker AG, DB Stadtverkehr
Webwerfdeutschebahn.com
Deutsche Bahn
Die hoofkwartier van die Deutsche Bahn in Berlyn
Deutsche Bahn
Twee ICE-hoësnelheidstreine van die Duitse Spoorweë in die stasie Frankfurt Hauptbahnhof

Die Duitse spoorwegnet het tans 'n lengte van 33 890 kilometer. Die DB het 290 200 werknemers in diens.

Verwysings

Tags:

1990DuitslandEuropaICE

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarooSlawernySeksismeWikipediaNarsistiese persoonlikheidsteuringGrondsoorteBreinvliesontstekingGeboorteVrouKewerAnglisismeMusieksimboleNamibiëHerfsDiatomiese molekuulWoordEngelandBank (finansiële instelling)DrakensbergeErosietipesRasionale getalWeer (meteorologie)IronieKaapstadGenadedoodOrtopedieJaco JacobsGroepsgebiedewetDroomKoorsSpreeuNederlandsWolfVrystaatPriemgetalOu Apostoliese KerkRymDuitse maselsMona LisaBTWEienaamPornografiese akteurHamburgerHipoteseKoue OorlogHeupSaartjie BaartmanAfrikaanse woordelys en spelreëlsNatuurlike hulpbronWaterBruin menseLeestekenGasPlastiekKoolstofdioksiedGalblaasStaalTatoeëermerkSwartNamakwalandHidroëlektrisiteitAlliterasieKolorektale kankerInsekPeach van PletzenDrie-eenheidOnderwysSelTweede Nuwe JaarWithaaiSonpaneelMangelontstekingFiksieVulvaLandbouNiersteenLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More