Deuteronomium: Vyfde boek van der Bybel, kompos van 34 hoofstuks

Deuteronomium (Grieks Δευτερονόμιον = die tweede wet; Hebreeus devarim דְּבָרִים ‎ = woorde) is die vyfde boek van die Hebreeuse Bybel.

Die naam Deuteronomium hou verband met die verkeerde vertaling van Deut 17:18 waar daar sprake is van 'n afskrif van die wet en nie van 'n tweede wet nie:

Deuteronomium: Vyfde boek van der Bybel, kompos van 34 hoofstuks
Michelangelo Buonarroti: Moses in San Pietro in Vincoli, Rome, Italië

Wanneer hy as koning oor sy ryk regeer, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet maak.

Die eerste sin van die boek is:

In hierdie boek word die woorde van Moses weergegee. Hy het al die Israeliete toegespreek in die woestynvlakte oos van die Jordaan, oorkant Suf, in die omgewing van Paran, Tofel, Laban, Gaserot en Di-Sahab.

Hooftrekke van die boek

  • 'n Oorsig oor en lesse uit die trek van Egipte af tot by die Jordaanrivier 1:1-4:43
  • Die tien gebooie en aansporing tot gehoorsamheid aan die Here 4:44-11:32
  • Godsdienstige en samelewingsreëls 12:1-28:68
  • Vernuwing van die verbond 29:1-30:20
  • Moses se laaste woorde 31:1-33:29
  • Moses sterf op Neboberg 34:1-12

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

BybelGrieksHebreeus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaMielieVrystaatVigsDroogteNedersettingFisiese oefeningAnti-inflammatoriese middelVerbondsarkAfvalbestuurVlekvrye staalToringEllipstekenLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse rolprenteRobbeneilandHoofstadSiya KolisiJode in Suid-AfrikaSwaweldioksiedDwelmmiddelMigrasie van voëlsMaagsweerLidwoordRumatiekVingerseksLys van myne in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)Wieg van die MensdomNederlandsSenuweestelselKonjunktivitisHemelvaartsdagLeeuMiljardTandbederfApostoliese GeloofsbelydenisKoorsNapoleon BonaparteThe CranberriesDepressie (gemoedstoestand)KewerViëtnamoorlogNaaldekokerDieregeluideSonkragWoordsoortLys van visseMandalaNeurenberg-verhoreMetafoorProteaEjakulasieVerkoueVennootskapOrale seksLys van kleureNasionale PartyJaarHibernasieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHannes van WykChemiese elementVulkaanKriekTuisbladAfrikaanse woordelys en spelreëlsJudaïsmeAluminiumOnderhandelinge om apartheid te beëindigKolitisPersoonlikheidWortelTydsoneSmaak🡆 More