Departement Van Kuns En Kultuur

Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering.

Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste, kultuur en erfenis van Suid-Afrika. Die erfenisterreine, museums en monumente van die land word ook deur hierdie departement bestuur. Die politieke hoof van die departement is die Minister van Sport, Kuns en Kultuur; sedert 2014 is dit Nathi Mthethwa.

In die nasionale begroting van 2010 het die departement 'n toewysing van 2 406,7 miljoen rand gekry en het 461 werknemers gehad.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ErfenishulpbronKultuurKunsNathi MthethwaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadKatPerdJudaïsmeAardeAfleiding (taalkunde)MondOos-KaapSpreeuGroepsgebiedewetWiskundeKaapse VlakteSwaweldioksiedJakkalsVierkantswortelRelatiwiteitsteorieJacques LootsAnneli van RooyenWortelWoudWolfWorcesterGroot vyfGautengCristiano RonaldoLongDesmond TutuGeskiedenis van AfrikaansWêreld- Ekonomiese ForumVraag en aanbodAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDruiweSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteEkonomie van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigWisselkoersVoëlWeervoorspellingLidwoordPrimêre sektor van die ekonomieHector PietersonNeerslagSeekatErosietipesAfro-AmerikanersKindermishandelingBloedsomloopstelselKonjunktivitisAtletiekJo BlackKimberleyToestand van materieMetaalDaggaLiewe HeksieReg tot ‘n gesonde omgewingRymSpringbokkeFilistyneInkomsteTafelbergArabies-Israeliese konflikTamatieSwawelTropiese sikloonSydneyNicole StraussAluminiumKankerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesBruin menseWeer (meteorologie)🡆 More