Deon Fourie (gebore in Pretoria op 25 September 1986) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap as losvoorspeler of op haker speel.
Hy is ook die kaptein van die Westelike Provinsiespan. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.
| |||||
Volle naam | Deon Andre Fourie | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 25 September 1986 | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,77 m | ||||
Massa | 100 kg | ||||
Skool | Hoërskool Pietersburg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | haker, losvoorspeler | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004 2005-2007 | Limpopo Blou Bulle Westelike Provinsie | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2019 2019–2021 | Lyon Grenoble | 91 42 | (60) (50) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006-2014 2021- | Westelike Provinsie Westelike Provinsie | 90 7 | (110) (5) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008-2014 2021- | Stormers Stormers | 84 32 | (65) (40) | ||
korrek soos op 22 September 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2007 2022- | Blitsbokke Suid-Afrika | 3 13 | () (10) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Fourie matrikuleer aan die Hoërskool Pietersburg.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Deon Fourie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.