Denke

Denke verwys na idees of ’n aantal idees wat die gevolg is van ’n dinkproses.

Hoewel denke ’n lewensnoodsaaklike aktiwiteit van die mens is, is daar geen konsensus oor hoe dit gedefinieer of verstaan behoort te word nie.

Denke
Die Denker deur Rodin (1840-1917).

Omdat denke onderliggend aan baie menslike aksies en wisselwerkings is, is dit al lank ’n doel van akademiese dissiplines om die fisieke en metafisiese oorsprong, prosesse en gevolge daarvan te verstaan, onder meer linguistiek, sielkunde, neurowetenskap, filosofie, kunsmatige intelligensie, biologie en sosiologie.

Denke stel die mens in staat om sin te maak van die wêreld wat hulle ondervind, en om dit te ontleed, verteenwoordig en modelleer, asook om voorspellings daaroor te maak.

Eksterne skakels

Tags:

Mens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingKoos du PlessisAssimilasie (taalkunde)Lodewyk XVI van FrankrykSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suid-Afrikaanse musikanteSlangOrganisasie sonder winsoogmerkVratBrongitisTandbederfMieliestronkBTWJan de WetOranjerivierSout (chemiese stof)HokkieKoekie (rekenaarwetenskap)Lionel MessiSnaarinstrumentAardverwarmingChirurgieMikro-ekonomieSwart nasionalismeGeestesteuringOngeprosesseerde kosSintetiese veselsDeelwoordReënspinnekopHoofpynVersamelnaamVK (sosiale netwerk)AluminiumAnrich HerbstKewerBurgerregtePornhubZenobia KockMosesGroepsdrukEienaamKalahariRudi ClaaseNatriumperoksiedFinale OplossingSeevlakSenuweestelselGasOraniaSan FranciscoMenslike seksuele gedragBuck AngelSchwantesiaLiesbreukSkooluniformMonargieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHindoeïsmeValentynsdagLidwoordLeeuCristiano RonaldoRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDikdermKasteel die Goeie HoopLys van kinderspeletjiesBayer 04 LeverkusenSuid-Afrikaanse GrensoorlogSelfstandige naamwoordFamilie (verwantskap)Kunsmatige intelligensieKlereVierhoekStereotipeAborsie in Suid-Afrika🡆 More