Gryskopspeg

Die Gryskopspeg (Dendropicos griseocephalus) is 'n algemene standvoël in digte boomveld en woud; dikwels in klein woudkolle en naby woudrande.

Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 40 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive Woodpecker.

Gryskopspeg
Gryskopspeg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. griseocephalus
Binomiale naam
Mesopicos griseocephalus
(Boddaert, 1783)

Verspreiding en leefgebied

Hierdie voëls kom in suidelike en suid-sentraal Afrika voor en het 3 subspesies:

  • Dendropicos griseocephalus ruwenzori: van Angola tot sentraal Tanzanië suidelik tot Zimbabwe en Namibië.
  • Dendropicos griseocephalus kilimensis: noordelike en oostelike Tanzanië.
  • Dendropicos griseocephalus griseocephalus: van suidelike Mosambiek tot Suid-Afrika.

Sien ook

Gryskopspeg 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Dendropicos griseocephalus

Bron

Verwysings

Tags:

Gryskopspeg Verspreiding en leefgebiedGryskopspeg Sien ookGryskopspeg BronGryskopspeg VerwysingsGryskopspeg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieKatoenMetafoorSinkCristiano RonaldoGeslagsgelykheidReënspinnekopKaapse florarykSpysverteringstelselPad na jou hartHandbalToutrekSaartjie BaartmanWerkloosheidTradisionele Afrika-medisyneSpierKankerBrendan PeyperLys van Suid-Afrikaanse musikanteAustraliëEkonomieElon MuskSinoniemStaalApostoliese GeloofsbelydenisMcDonald'sSoweto-opstandLimpopo (rivier)Etniese groepHartaanvalAfkortingLys van Suid-Afrikaanse digtersKlimaatAardeGroepsdrukSkerpioenWeer (meteorologie)EjakulasieOorkruipersGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKostuumsAkademiaGreen PornoPenisHoofpynMenslike skeletFrankrykWitrenosterIslamitiese StaatKlein-KarooZoeloesNag van die lang messeWet op NaturellengrondAarde se atmosfeerCarike KeuzenkampSkarlakenkoorsAardbewingDrakensbergeWebjoernaalAfro-AmerikanersGroot TrekLemoenMaroela MediaLidwoordGrondbesoedelingMateriaalHoofstadSokkerMuskietOorstromingSuid-Afrikaanse randSuurstofOlimpiese Somerspele 2024Sharpeville-slagtingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More