Dendron

Dendron (amptelik Mogwadi) is 'n dorpie in Capricorn-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Dendron

Mogwadi
Dorpie
Dendron is in Limpopo
Dendron
Dendron
Dendron Dendron se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°22′5″S 29°19′23″O / 23.36806°S 29.32306°O / -23.36806; 29.32306 29°19′23″O / 23.36806°S 29.32306°O / -23.36806; 29.32306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikCapricorn
MunisipaliteitMolemole
Oppervlak
 • Totaal4,73 km2 (1,83 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 045
 • Digtheid855/km2 (2 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense94.4%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho83.5%
 • Afrikaans3.5%
 • Engels2.9%
 • Zoeloe2.1%
 • Ander8.1%
Poskode (strate)
0715
Poskode (posbusse)
0715
Skakelkode015

Die dorp is 68 km noord van Polokwane uitgelê op die plaas "Duitsland" en aanvanklik bestuur deur 'n gesondheidskomitee. Die naam is afgelei van die Griekse woord vir "boom" en verwys na die oorvloed inheemse bome in die gebied.

Landbou

Die plase in die omgewing van Dendron en Vivo is bekend vir hulle goeie aartappelprodukte wat oor die hele land afgelewer word.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Capricorn-distriksmunisipaliteitLimpopoprovinsieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AmandelTropiese sikloonNierversakingRassisme in AfrikaPesachBlaarMetafoorVerkragtingLuiperdLiewe HeksieKinderregteRobert SobukweSeksueel oordraagbare infeksieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Demi Lee MooreMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLikkewaanBestuiwingNierSelfoonKlimaatAppelKliniese depressieAntisemitismeAssonansieMobutu Sese SekoLourensrivierSpysverteringstelselHamilton WesselsJo BlackWerkloosheidKoringHeks van HexrivierLys van landeEkonomiese sektorKwaggaChristendomPrimêre sektor van die ekonomieBernice WestSteenkoolMenseregtedagBywoordPols-oksimeterHoërskool OuteniquaErdwurmWikimedia-stigtingUitwerking van klimaatsveranderingSuikersiekteNatuurrampSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieGNU/FDL-lisensieRuslandWoestynJansenvilleIgtiologieUnited Democratic FrontTrevor ManuelAfrikaanse taalleerAkademiaPoësieIngenieursweseJannie du ToitHenry MurrayMateriaalSwangerskapDiskriminasieModeontwerpRefentse MorakeSuid-Afrikaanse GrensoorlogNiemetaalVarkgriepSeksismeYstertydperk🡆 More