Denali

Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem, is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is.

Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.

Denali
Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond
Ligging Alaska, Verenigde State
Hoogte 6 194 meter bo seevlak
Reeks Rotsgebergte
Koördinate 63°4′9″N 151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W / 63.06917; -151.00778 151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W / 63.06917; -151.00778
Eerste bestyging 7 Junie 1913
Eerste bestyger(s) Hudson Stuck
Ligging van Denali op 'n kaart (Alaska)
Denali
Denali
Denali
William McKinley

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AlaskaNoord-AmerikaPresident van die Verenigde State van AmerikaRotsgebergteVerenigde State van AmerikaWilliam McKinley

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperGewoonteProstaatkankerLabia (geslagsdele)Seksueel oordraagbare infeksieO.J. SimpsonAkroniemWillie JoubertGeskiedenis van erotiese afbeeldingsApostoliese KerkeBergpredikasieJan de WetJaarBaälBeurtkragAfrikanersWaterstofHemelvaartDawidSelfvertroueVraag en aanbodSomerKoos du PlessisBosvarkGipsSuikersiekteElandréKlimaatsverandering in AfrikaChristendomFotoVK (sosiale netwerk)DinosourusKrieketKoolhidraatJohan BadenhorstRenaissanceLatynDundermGroepsgebiedewetKolibrieThabo MbekiLys van politieke partye in Suid-AfrikaCyril RamaphosaGrondbesoedelingPad na jou hartArendLys van ingelyfde NG gemeentesKaapstadSeksSoogdierRenteLemoenduifPaddaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHondIP-adresVlag van Suid-AfrikaKoringGeelsugKnopiespinnekopIntensiewe vormNic de JagerRobbeneilandPriemgetalRooilipslangKoppeltekenUilMidde-OosteKoperLys van Afrikaanse digtersLys van bekende Suid-AfrikanersInsekBasterhartbeesSnoekerImpakte van toerisme🡆 More