Die Demokrate 66 (Nederlands: (Politieke Partij) Democraten 66, D66) is 'n Nederlandse progressief-liberale politieke party met enkele linkse standpunte, onder ander oor kultuur, emansipasie en omgewingsake.
As dit gaan om ekonomiese en sosio-ekonomiese sake, het hierdie party sterk regs-liberale opvattings. Die D66-party is gestig in 1966 deur Hans van Mierlo.
Democraten 66 | |
D66 | |
Leier | Rob Jetten |
---|---|
Gestig | 14 Oktober 1966 |
Hoofkwartier | Partijbureau D66, Hoge Nieuwstraat 30, Den Haag |
Jeugvleuel | Jonge Democraten |
Ideologie | Liberalisme, Sosiale liberalisme |
Internasionale affiliasie | Liberal International |
Webblad | d66.nl |
Die politieke leier is Rob Jetten, die huidige minister van Klimaat in die Rutte IV-kabinet.
Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 deur die D66-party verloor. Die party het 9 setels behaal (-15).
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Demokrate 66, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.