Demi Lovato

Demetria Devonne Lovato (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres-liedjieskryfster.

Sy is die bekendste vir haar rolle as Mitchie Torres in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock en Sonny Monroe in Sonny With A Chance. Buiten rolspel is sy ook 'n solomusiekkunstenaar en het sy haar debuutalbum Don't Forget op 23 September 2008 vrygestel. Die album het by nommertwee op die Billboard-200-trefferlys gedebuteer en het meer as 89 000 kopieë in die eerste week verkoop. Lovato het haar tweede album, Here We Go Again, op 21 Julie 2009 vrygestel.

Demi Lovato
Demetria Devonne Lovato in 2016
Demetria Devonne Lovato in 2016

Geboortenaam Demetria Devonne Lovato
Geboorte 20 Augustus 1992 (1992-08-20) (31 jaar oud)
Albuquerque, Nieu-Meksiko (VSA)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise, sanger
Webwerf www.demilovato.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verwysings

Tags:

AktriseAmerikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampMartin Luther King jr.Persoon (taalkunde)Lyfstraf in skoleSatellietVerenigde KoninkrykGriepNiemetaalHartseerWikiquoteChristiaan BarnardEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkaapAntoniemMona LisaVerkragtingVersoeningsdagVars waterLetterkundeAngolaBloemfonteinHoenderSelfmoordSteenkoolSeksposisieFraktuurSikloonErfenisdag (Suid-Afrika)TierOorstromingRuslandNieu-SeelandAfrikaansSlawernySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Wetenskaplike klassifikasieNamakwalandBlaarHarry Herbert CrosbyAfghanistanMorfeemWerkersdagGrondwet van Suid-AfrikaIronieLys van Afrikaanse rolprentePornografieDemokratiese Republiek die KongoDomkragNatuurbewaringKunsmatige algemene intelligensieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSoogdierRymHipoteseIndo-Europese taleFossielbrandstofDeelteken en umlautHokkieWerkwoordSwartbewussynsbewegingMenslike seksuele gedragAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBybelAfvalbestuurMerinoWoestynRugbyWater (molekuul)VolstruisFrankrykAlliterasieWinterKoperVlagterminologieCleopatra VIISuikersiekte🡆 More