Delta Crucis

Delta Crucis (δ Crucis, afgekort as Delta Cru of δ Cru) is ’n ster in die suidelike sterrebeeld Suiderkruis (Crux).

Dit het ’n skynbare magnitude van 2,79 en is sowat 345 ligjare van die Son af. Dit is die dofste van die vier helder sterre wat die asterisme Suiderkruis vorm. Delta Crucis het ’n groot massa, hoë temperatuur en vinnige rotasiespoed, en is besig om in ’n reusester te ontwikkel.

Delta Crucis
Die Suiderkruis, met Delta Crucis regs.
Die Suiderkruis, met Delta Crucis regs.
Sterrebeeld Suiderkruis
Spektraaltipe B2 IV
Soort Subreus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 15m 08.71673s
Deklinasie -58° 44′ 56.1369″
Skynmagnitude (m) 2,79
Absolute magnitude (M) -3,2
B-V-kleurindeks  -0,235
U-B-kleurindeks  -0,921
Besonderhede
Massa (M) 8,9 ± 0,1
Radius (R) 8
Ligsterkte (L) 10 000
Ouderdom (jaar) 18,1 ± 3,2 miljoen
Temperatuur (K) 22 570 ± 1 840
Rotasiespoed (km/s) 210
Eienskappe
Veranderlikheid β Cep
Ander name
CD-58 4466, FK5 455, HD 106490, HIP 59747, HR 4656, SAO 239791.
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Eienskappe

Die ster het ’n sterreklassifikasie van B2 IV, en is dus ’n subreus wat van die hoofreeks af wegbeweeg. Ná sy rooireusfase sal dit ’n witdwerg word. Sy ligsterkte is tans 10 000 keer dié van die Son en sy effektiewe temperatuur 22 570 K; dit gee daaraan die blouwit skynsel van ’n B-tipe ster.

Delta Crucis is ’n sterk kandidaat-Beta Cephei-veranderlike wat sy helderheid met ’n periode van 1,3 uur subtiel verander. Sy rotasiesnelheid is baie vinnig: sowat 210 km s-1.

Verwysings

Eksterne skakels

12h 15m 08.71673s, −58° 44′ 56.1369″

Tags:

AsterismeLigjareReusesterSkynbare magnitudeSonSterSterrebeeldSuiderkruis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Karen MeiringMartin Luther King jr.Tasché BurgerOntkiemingByeboerderyGriepJohan BadenhorstKookpuntLuislangeDesmond TutuChloorPersGlobaliseringRekenaarVerstedelikingEugenetikaSwaweldioksiedAppendiksRegardt van den BerghRassismeWêreld- Ekonomiese ForumBeesAlkoholismeNagapieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemokratiese Republiek die KongoSpelerposisies in rugbyRugby, WarwickshirePêrelHorlosieIsraelInligtingstegnologieBonné de BodSteenkoolTweede Nuwe JaarBruin menseSwart nasionalismeJagluiperdMaselsGroot TrekBosvarkLys van Afrikaanse skrywersSwitserlandBloemfonteinVlinderBeroerteStilleweJanie du PlessisWayback MachineXenofobieTobie CronjéKweekhuiseffekTandbederfTydEkonomie van Suid-AfrikaLeah van NiekerkSarel Jacob PretoriusVoëlPornografiese subgenresMielieKoolhidraatMonopolieSebraVerkragtingSwemNarsismeGordelroosKindersiektesSinoniemWinnie Madikizela-MandelaMagnesiumTennisShakaErosietipesAfrikaansGoud🡆 More