Delmas

Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg.

Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.

Delmas
Delmas is in Mpumalanga
Delmas
Delmas
Koördinate: 26°09′S 28°41′O / 26.150°S 28.683°O / -26.150; 28.683 28°41′O / 26.150°S 28.683°O / -26.150; 28.683
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitVictor Khanye (Delmas)
Stigting1907
Oppervlak
 • Totaal8,74 km2 (3,37 vk. myl)
Hoogte
1 560 m (5 118 ft)
Bevolking
 • Totaal7 399
 • Digtheid850/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2210
Skakelkodes013

Geskiedenis

Delmas 
Die Gereformeerde kerk Delmas. Die argitekte was Geers en Geers.

Die dorp is in 1907 op die plaas Witklip uitgelê. Sy eienaar, Frans-gebore Frank Dumat, het besluit om die nedersetting de le mas ("van die klein plaas") te noem.

Distrik

Die distrik is 5 500 km2 groot.

Sien ook

Bron

Tags:

Delmas GeskiedenisDelmas DistrikDelmas Sien ookDelmas BronDelmasAartappelHoenderJohannesburgKoringMieliesMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GNU-lisensie vir vrye dokumentasieIranSpelerposisies in rugbyAfrikaanse woordelys en spelreëlsKarakteriseringGordelroosAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeUnited Democratic FrontGenesisAardeRenier van RooyenPubiese hareJerusalemWaterpokkiesVleesbaaiEkonomie van Suid-AfrikaInhoudLys van kinderspeletjiesRegardt van den BerghSkrikkeljaarErica BoyerGewone luislangJaco du PlessisGeografie van Suid-AfrikaInligtingGodJada FireEmily HobhouseLiesbreukNatuurlike satelliete van kleinplaneteNoord-KaapKameelperdKoöperasiestoriesAfrikaansSwitserlandBorsteEmfiseemTierboskatBruin huisslangOrkaan GustavDerrickBynierSamsung GroepKoreaanse nasionale rugbyspanLika BerningKoos BekkerAswoensdagEreksieKlem-in-die-kaakWikimaniaNelson MandelaTropiese sikloonTaalGeboorteAllergieMondMusieksimboleLiefdeLys van bekende Suid-AfrikanersParysJagluiperdLetterlike en figuurlike taalgebruikTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinLily CarterWikimedia-stigtingCarles PuigdemontSiberiëJudaïsmeGesinsdagOrtopedieGebande muishondLongMorfologie (taalkunde)🡆 More